Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mooiplaas Manor House 1833

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Spaarkamer
Selfsorg
Die Buitekamer
Selfsorg
Die Voorkamer
Selfsorg
Die Vrijkamer
Selfsorg
Huisreëls

Tariewe geld vir selfsorg.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Rapporteer asb. enige breekskade aan die eienaars voor vertrek. Die bestuur het die reg om enige breekskade van die verantwoordelike gas se deposito af te trek indien die reël nie nagekom word nie.
Hommeltuie word nie op die plaas toegelaat nie. Geraasvlakke moet ten alle tye tot 'n minimum gehou word.
Parkeerplek word net in die aangewese spasies toegelaat.
Geen partytjies, funksies of byeenkomste word toegelaat nie.
Slegs die aantal gaste soos op die bespreking aangedui, word in die eenhede toegelaat.
Maak asb. seker dat alles netjies is en die skottelgoed gewas, drooggemaak en weggepak is met vertrek, tensy anders gereël.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooiplaas, Langs die M23, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfqSonwSUS85NDqyvyTBq5GIkMy8On5nd5SXyXBv8397SoDTzu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Farm Mooiplaas Off the M23 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.921332951453 18.739685117722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem