MooiplaatsTrust Self Catering Accommodation
16 gaste
6 slaapkamers
12 beds
3 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
MooiplaatsTrust Selfsorg Verblyf is geleë op 'n plaas 27.5 km vanaf Delareyville op die Vryburg-pad en bied rustige landelike verblyf.
Die huis bied slaapplek vir 16 gaste en het 6 slaapkamers en 3 badkamers. Drie slaapkamers is elk ingerig met 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Die vierde slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed en die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die sesde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n eetkamertafel met sitplek vir 10. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in binne- en buitebraaigeriewe, 'n swembad en 'n boma-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N14, 27.5 km from Delareyville, 2770, Noordwes
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang