Wavecrest Akkommodasie by Mooiste Uitsig | LekkeSlaap
+14

Mooiste Uitsig

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore-straat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6620, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mooiste Uitsig bied puik verblyf vir 'n gesin of vriendegroep in 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai. Dié selfsorghuis is pragtig ingerig en net 5 minute se stap van die strand af. Dit is beskikbaar gedurende die Desember/Januarie vakansie seisoen.

Dit is 'n ruim huis met groot leefareas. Die dek het 'n ingeboude braaiplek en 'n pragtige 180º-uitsig oor die see en branders wat strek van Kabeljous tot Gamtoos.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die leefarea het gerieflike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is ook parkeerplek vir 2 motors in die oprit.

Slaapplek

’n Bespreking by Mooiste Uitsig sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Mooiste Uitsig
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sycamore-straat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6620, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mooiste Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sycamore-straat 4, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6620, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMmVlYmFmLTVmOGItNDQ2MC05OTg5LWNjZmZlZDAyMjNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 Sycamore Street Wavecrest 6620 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0174949 24.922627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za