Mooiuitsig B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mooiuitsig B&B is in die kusdorpie, Stilbaai geleë en is net 'n kort entjie se ry van die strand en restaurante af. Die eenheid bied gedeeltelike uitsigte oor die see en die riviermonding.

Die verblyf bestaan uit 'n eenslaapkamer-eenheid en 'n ruim leefarea op die boonste verdieping van die eienaar se perseel en bied slaapplek aan 3 gaste. Die slaapkamer is smaakvol versier en het 'n dubbelbed en kampkot vir babas, terwyl die en suite-badkamer 'n bad en 'n stort het. 'n Enkelbed kan by die sitarea gevoeg word.

Ander geriewe in die eenheid sluit 'n kroegyskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, DStv, 'n kaggel en WiFi in. Veilige parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar. Wasgeriewe ook beskikbaar.

Besienswaardighede in die omtrek sluit Stilbaai se gholfklub, Stilbaai se strande, die Tuinroete Nasionale Park, die wynlandgoedere langs die Tuinroete en Stilbaai Marine-Bewarea in.

Slaapplek

'n Bespreking by Mooiuitsig B&B sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mooiuitsig B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za