LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Moolmanshoek Private Game Reserve | LekkeSlaap
+83

Moolmanshoek Private Game Reserve

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 tussen Ficksburg en Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moolmanshoek Private Game Reserve is tussen die Wittebergreeks versteek wat in die noord-suid-rigting tussen Ficksburg en Bethlehem in die Vrystaat strek. Die reservaat is in 1994 as 'n Natuurlike Erfenisgebied verklaar, hoofsaaklik weens die skaars bergbamboes wat in die vallei groei.

Verblyf word in 'n verskeidenheid en suite-slaapkamers in 'n sandsteenlodge gebied. Die meeste suites het 'n kaggel of Queen Ann-stofies, terwyl die Executive Suites ondervloerverhitting het. Al die kamers voorsien geriewe soos handdoeke, 'n haardroër, elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan gebruik maak van die biljartkamer, eerlikheidskroeg, biblioteek en sonkamer bo met 'n asemrowende uitsig oor die reservaat en berge.

Verder kan gaste 'n heerlike ontbyt op die groot stoep van die plaashuis geniet, of in die ruim sitarea as dit onweer is. Albei areas het 'n praguitsig oor die Visierskerfberg. Piekniekmandjies en 'n driegangmaaltyd kan teen 'n addisionele koste by die gelisensieerde restaurant bestel word.

Moolmanshoek Private Game Reserve het lieflike geriewe: Jy kan op 'n rustige wildrit gaan of die reservaat van 'n perd se rug of in 'n perdekar verken. Die SA-boerperde en arabierperde is in die vallei geteël wat tans meer as 300 perde se tuiste is. Die Langesnek Leierskapsentrum is 2 km van Moolmanshoek Lodge af wat dien as basis vir dié sentrum en ook vir voetslaaners.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Moolmanshoek Private Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 tussen Ficksburg en Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Gaste dink Moolmanshoek Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 tussen Ficksburg en Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4096dbf6d64b4b4e0d1763111eb2b7859205e5b715ef926aec15f63706f34d932153027bd4c869ac1eda7e94fa4987b40409?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090  per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Moolmanshoek Private Game Reserve R70 between Ficksburg and Rosendal 9730 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.632177081367 27.999655008316
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!