Swellendam Akkommodasie by Moolmanshof & Stables | LekkeSlaap
+61
+61

Moolmanshof & Stables

12 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 217 , Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moolmanshof is 'n gastehuis wat in 1798 gebou is. Dis die oudste huis wat nog in Swellendam bestaan. Dié Kaaps Hollandse plaashuis is op die laaste oorblywende hektaar van die oorspronklike plaas.

Moolmanshof bied verblyf in 3 dubbelkamers met en suite-badkamers in die herehuis. Selfsorgverblyf word ook in die opgeknapte ou stalle op die plaas aangebied. Die kamers en selfsorgeenhede word daagliks skoongemaak.

Sommige gastekamers het balkonne of patio's met 'n tuin-uitsig. Elke kamer het 'n verwarmer, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis toiletware. Die selfsorgeenhede het goed toegeruste kombuisies.

Gaste kan wandel in die parkagtige tuine, ontspan onder die eikebome of afkoel in die swembad. 'n Skitterende ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël word.

Swellendam het verskeie historiese geboue herinner aan die opwindende verlede. Natuurliefhebbers sal die oorvloed van natuurreservate rondom Swellendam geniet. Dit sluit die Marloth Natuurreservaat, Sambona Wildreservaat, Grootvadersbosch Natuurreservaat en Bontebok Nasionale Park in. Swellendam is kenmerkend die grootste streek ter wêreld wat youngbessies kweek, insluitend plase soos Wildebraam Likeurplaas en die bessieplaas, waar gaste kan proe, keldertoere kan geniet, en bessies kan pluk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Moolmanshof & Stables
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Voortrekstraat 217 , Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moolmanshof & Stables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekstraat 217 , Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMTU0ZWUyLTJiYzEtNGI0Mi04OWFjLTYxZTQ3MzJmOGI5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 217 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.034408 20.428174
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za