Beskrywing
Kamer 2 is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Netflix en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die skuifdeur maak oop na 'n patio met 'n lieflike uitsig oor die omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en eetgeriewe wat ’n yskassie, tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 is 'n ruim kamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Netflix, en gaste het toegang tot gratis WiFi. Die kamer lei na die patio met buitesitplek en 'n uitsig oor die ikoniese Maanlandskap. 'n Gasbraai is op aanvraag beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe wat ’n yskassie, tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe insluit.
Huisreëls
Daar is slaapplek vir kinders op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 136, Swakopmund River Plot, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang