Pringlebaai Akkommodasie by Moon River House | LekkeSlaap
+11
+11

Moon River House

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anne-straat 576, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Kom ontspan en geniet die Kaap se Walviskus in die lieflike kusdorpie Pringlebaai. Moon River House is 'n karaktervolle en bekoorlike selfsorghuis reg teen die water met uitsigte op die berge en oor die helder seewater wat net 'n paar minute se stap ver is.

Moon River House is 'n rustige selfsorghouthuis wat slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers het. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die huis is ten volle gemeubileer en toegerus met moderne toestelle. Daar is DStv, WiFi, 'n musiekstasie en 'n kaggel. Op die stoep is daar 'n braai en dit lei na 'n jetty op die rivieroewer.

Parkeerplek is vir 3 motors op die perseel beskikbaar, sowel as in die toesluitmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Moon River House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Moon River House
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Anne-straat 576, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moon River House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anne-straat 576, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtChnI5X1OgrnPHGqXZVScr8KOMpDikn3lUkZ51OwBUwRBSCli?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 576 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.340125 18.832462
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za