-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Moonflower Cottages is ideaal geleë om bedags jou sake te doen en saans te kom ontspan. Victory Park is in die middel van Johannesburg se Noordelike Voorstede en bied maklike toegang van die M1 en N1 af. Dit is ongeveer 30 tot 45 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria af.
Moonflower Cottages bied 7 luukse eenhede met privaat ingange wat in 'n pragtige, privaat tuin geleë is. Die tuin is rondom 'n rotspoel met 'n waterval gebou en is die tuiste van verskeie voëlspesies. Volledige sekuriteit word gebied en daar is afstandbeheerparkeerplek op die perseel. Elke suite is uniek versier en bied toegang tot 'n privaat patio of balkon.
Die verblyf is naby al die besigheidssentras, konferensiesentrums, teaters, kunsgalerye, hospitale en universiteite. Inkopiesentrums en nabye casinos voorsien 'n verskeidenheid winkelkeuses asook top restaurante en vermaak. Gimnasiums en sportklubs en 'n aantal gholfklubs is 15 minute se ry ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Moonflower Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Victory Park Randburg Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yaron-laan 12, Victory Park, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Geen kinders onder 6