We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Moonlight 36

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Moonlight 36 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Port Owen, Velddrif. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die Bergrivier en die omgewing.

Die ruim woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea vir 'n derde en vierde gas. Die badkamer het 'n aparte stort, bad, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met die nodige kookgerei toegerus en daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea langsaan het skuifdeure wat op 'n balkon oopmaak en daar is gasbraaigeriewe en stoepmeubels. Dis die ideale plek om skemerkelkies te geniet terwyl gaste die uitsig aanskou.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-areas. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Daar is 'n put-put-baan en trapbootjies wat te huur is.

Slaapplek

’n Bespreking by Moonlight 36 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Moonlight 36
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moonlight 36 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-weg, Moonlight Eenheid 36, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2be4110adb24818937f889dc3a36b16848f2890a8d703a69d262556e5c290d9481be4aa596bf82bd7a497886d43c65cb610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Port Owen Road Unit 36 Moonlight, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.786773798204 18.148945044619