Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moonriver Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Debra Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 56 resensies vir Moonriver Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.6/5
Christa F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dankie vir julle gasvryheid, sal weer by julle oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Ons wag vir julle volgende besoek. Happy 2024. Groete, Debbie.

Moonriver Guest House
Tersia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia M
Gesin met klein kinders

1.

Hulle verkies dat jy laat weet jy het 'n waentjie ons jet nie geweet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrae E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Conrae E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Parkering klein, jy kan nie uitkom as jy wil iets gaan koop nie, ook nie drinkwater in die kamers of by reception om te koop nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Swakopmund Coffee Roasters M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Swakopmund Coffee Roasters M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, welcoming, clear communication, clean, willing to go the extra mile.

Appreciated our stay. Willing to provide breakfasts for the road early morning (ready at 5 am) so could make border post. Very kind and happy space!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Mark S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay. Hoop met ons volgende visit sal dit beter wees.

Kan die Honeymoon Suite meer romanties maak bv. gee kliënte meer opsies bv. soos kos, meer info oor Moonriver Guest House, slippers en gowns vir die couples, maak die kamer skoon elke dag. Ek en my vrou wil op die deck 'n romantic ete geniet het, maar met die aankoms by die deck was dit vuil en die gaste wat die vorige aand die deck gebruik het se drankbottels was orals op die tafels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en gasvry

Verblyf was perfek vir n oornag stop. Goeie ontbyt gegee en op versoek vir ons n lekker ete gekook wat greed was met ons aankoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Pieter,

Ek is bly jul het geniet hier by ons.
Kom kuier gerus weer.

Groete
Michele

Moonriver Guest House
Elzabe V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe V

Absolute genot en rustig!

Baie gasvrye eienaar en behulpsaam. Ons het probleme gehad met ons waentjie omdat hy te hoog was vir parkering, die eienaar het een, twee drie gereël dat ons ons waentjie oornag stoor in 'n stoor van 'n ander nabygeleë gastehuis. Die eienaar het self saamgery en gaan help om die waentjie te gaan berg. Ons familiekamer was baie mooi en netjies, met DStv, lugversorging en yskassie met drankies wat jy kan gebruik en dan net die volgende betaal vir wat jy gebruik het. Daar is 'n houtdek op die oewer van die rivier waar ons rustig gesit en die mooi natuur bewonder het. Daar was ook by die houtdek hout en 'n braaier beskikbaar indien ons wou braai. Ons het die volgende oggend die allerheerlikste ontbyt gehad. Ons keuse was omelette en dit was van die lekkerste ooit! So keurig en mooi voorberei en voorgesit. Die volgende oggend het die eienaar weer saam met ons gery in sy voertuig om ons waentjie te gaan haak. Ons sal beslis weer Moonriver Guest House besoek en kan dit ten sterkste aanbeveel. Baie baie dankie vir al julle moeite tydens ons verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Good Morning,

Thank you so much for such an awesome review, we are glad that we were able to assist and to be of service.

We thoroughly enjoyed your stay with us and look forward to your next visit.

Neil Kinnear

Moonriver Guest House
Manfred L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred L
Saam met vriende

I want to go back!

Jenine was the perfect host to my friends and myself, thank you again! Service, food, location, views, cleanliness, everything was there. Best stop on our way to Namibia from Cape Town. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Good day,
Thank you so much it was so nice to have you guys with us. Looking forward to the next stay.
Regards,
Janine

Moonriver Guest House
Mia W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mia W
Gesin met tieners

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Veilige parkering, vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Mia,

Baie dankie vir jou resensie van jou verblyf.

Jy kan my kontak as jy enige raad vir ons het om die evaring vir die gas op standaard te hou.

Groete
Moonriver span

Moonriver Guest House
Antoinette G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en het welkom gevoel.

Dankie vir julle gasvryheid en sal my definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Geagte Antoinette,

Baie dankie ons wag vir julle om weer binnekort by ons te kom kuier.

Ek waardeer die positiewe terugvoer.

Groete,
Ashley van Wyk - Booysen
Moonriver kantoor Span

Moonriver Guest House
Chimoné M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chimoné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Great place. Especially the Jacuzzi. Electrical blankets for the winter. Small spaces for the minority of challenges and also the fact that the microwave is not in the Honeymoon suite. Air-con needs a tune up especially the swing function. The beautiful tiles on the wall of the bathroom, why don't they clean it in between at the shower's side. However Moonriver is great, I am just comparing according to the 4 star rating. Had an amazing time there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die rivier, snoesig en vriendelike gastehuis.

Pragtig, netjies en vriendelik. Sentraal. Die uitsig op die rivier met die "deck" is 'n besonderse bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Geagte Marina,

Baie dankie vir die besonderse mooi resensie. Ons waardeer dit as die gaste sien dat ons probeer en dat hulle die pakket wat ons verkoop regtig inneem en sien dat ons rerig die ekstra myl gaan vir ons gatse.

Groete,
Moonriver Kantoor Span
Ashley van Wyk - Booysen

Moonriver Guest House
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie netjies met 'n goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine W
Enkelreisiger

Terug in Upington.

My pa het oorgebly. Net jammer die lugverkoeling het nie gewerk nie. Anders het hy tydjie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian U - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Brian U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers is nie wat julle adverteer nie.

Het by Mooirivier geboek maar het by 'n ander gastehuis geslaap, nie eers naby die rivier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Good day Brian,

Prior to your arrival you were notified that you were not going to stay at the main house on the river as Picardi is part of our cluster guesthouses not along the river.
After our telephonic conversation I presumed all was in order as you agreed that it was not a problem to stay there.
Apologies for the miscommunication.

Kind Regards,
Michele

Moonriver Guest House
Sharne L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sharne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Glad nie die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Thank you for taking the time to talk to me and I have noted what made you unhappy and will endeavour never to let this happen again.
Success with your future plans

Regards
Debbie

Moonriver Guest House
Dewald W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Dewald W
Enkelreisiger

Baie beter verwag, swak en onprofessionele diens.

Parkering is 'n probleem. Kamer was baie klein en daar was nie toiletpapier nie. Met ontbyt word kos net voor jou neer geplak. Ek het al baie beter waarde vir geld en baie beter diens ondervind elders. Eerlike waarheid, ek kon minder betaal het by die Dessert Casino Inn en myle beter diens en kos gekry het. 'n Mens kry regtig die gevoel dat jy as 'n gas nie nommer een op Moonriver se prioriteits lys is nie. Uiters teleurgesteld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hallo Dewald

Ons is so jammer dat jy ongelukkig was met jou verblyf. Ons sal werk aan alles wat jou ontstel het en die ontbyt sal ek hersien asook die ontbyt prosedures. Weereens baie jammer. Ons is baie jammer dat die diens nie was soos u dit verwag het nie. Ons personeel is reeds hersien en daar was veranderings gemaak. Ons kan nou met vertroue sê dat hulle nou 100% op standaard is. Ons hoop van harte dat jou besoek jou nie sal weerhou om weer in die toekoms by ons te kom kuier nie.

Groete
Die Moonriver kantoor span
Ashley en Debbie

Moonriver Guest House
Mark Rothschild J - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mark Rothschild J
Besigheidsreis

Terrible.

They rate themselves as a 4* establishment. Rubbish! My room was 2,5 by 2,5 metres, a 60 x 30 cm cupboard and a hook on the wall for hanging clothes. Bathroom (shower, basin, toilet) had not a single shelf, even in the shower - just leave your toothbrush on the toilet seat. Breakfast was mediocre to poor. Insufficient parking. On the good side: Beautiful setting and the staff (one person only seen) do the best they can.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verskriklik.

Hulle ag hulself as 'n 4-ster. Nonsens! My kamer was 2,5 m by 2,5 m, 'n 60 by 30 cm kas en 'n haak teen die muur om klere op te hang. Badkamer (stort, wasbak, toilet) het nie 'enkele rak nie, nie eers in die stort nie - los net jou tandeborsel op die toiletsitplek. Ontbyt was middelmatig tot swak. Onvoldoende parkeerplek. Aan die ander kant: pragtige omgewing en die personeel (ons het net een persoon gesien) doen die beste wat hulle kan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Good morning Mr. Rothschild,
Thank you for your speedy feedback from your stay at Moonriver. I would like to apologize from all The Moonriver Staff. I our defense, we do not rate our self as 4 star, the The B&B grading council does. As for the Small room, it is advertised as a Studio room, a single bed bedroom en-suit.
As you would notice you also paid a much reduced rate. As for the breakfast i do apologize again. We set a very high standard for our selves when it come to our kitchen. I will definitely address this immediately. The bathroom will also be addressed immediately. To add a shelf is a great idea.
Thank you again for the criticism and compliment. We will learn from this and strive to improve everyday
Kindest regards
Morné J Roelofse
Admin

Moonriver Guest House
Marius M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die mooi rivier kan jy nie!

Baie goeie ligging. Vreeslike vriendelike mense. In die hartjie van Upington maar tog steeds rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Marius,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit regtig. Ons is bly dat jy dit geniet het en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Groete,
Ashley.

Moonriver Guest House
Chris V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak kliëntediens en swak opgeleide personeel.

Die personeel is nie baie goed opgelei nie. Die kamers is nie akkuraat geadverteer nie. Kamers is wel baie netjies en die ligging is uitstekend. Dit is egter nie baie stil om die gastehuis nie, aangesien dit in die middel van die dorp geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Chris. Ons is baie jammer dat die diens nie was soos u dit verwag het nie. Ons het nuwe personeel gehad wat daai tyd in opleiding was. Ons kan nou met vertroue sê dat hulle nou 100% op standaard is. Ons hoop van harte dat jou besoek jou nie sal weerhou om weer in die toekoms by ons te kom kuier nie.
Groete, die Moonriver span.

Moonriver Guest House
Nicolette C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette C
Besigheidsreis

Goeie, vriendelike diens.

Goeie, vriendelike diens. Klein, privaat en baie verwelkomend. Maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Nicolette C,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering! Dis gaste soos jy wat ons werk 'n plesier maak!!!!!

Groete

Dirk
Admin
Moonriver Guest House

Moonriver Guest House
Drienie V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend.

Moonriver bied jou alles in 5-ster-gehalte. Ons sal definitief weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Drienie V,

Dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit is altyd verblyend om resultate op ons werk te sien!!!!

Moonriver Groete,

Dirk
Admin
Moonriver Guest House

Moonriver Guest House
Anneke G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke G
Besigheidsreis

Verblyf was gerieflik.

Die tarief is hoog vir wat jy kry. Geen asblikke in die badkamer of slaapkamer nie, die presentation van die buffet ontbyt kan beter wees asook die verskeidenheid wat aangebied word. Warm ontbyt lekker, luister net na bestelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Beste Anneke,

Baie dankie vir die terugvoer en baie jammer dat jou verblyf by ons nie na wense was nie. Ek waardeer die terugvoer sodat ek aanhoudend en deurlopend ons diens verbeter. Ek het jou skrywe aan die gastehuis bestuurder deurgegee om seker te maak dat so iets nooit weer gebeur nie. Ek hoop nie dat dit sal verhoed dat jy in toekoms weer by ons gaan bespreek nie en ek sal seker maak dat ons sal verbeter op die ervaring wat jy gehad het.

Groete,
Ashley en Debbie

Moonriver Guest House
Fransie R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fransie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies maar was teleurgesteld.

Netjiese plek, Frans het dit lekker gemaak daar, sy kos en cocktails was heerlik, altyd vriendelik en gaan uit sy pad uit om dit vir jou so lekker as moontlik te maak. Ek kan ongelukkig nie dieselfde sê van res van die personeel nie! Ek was teleurgesteld in my kamer. Spa-stort wat nie werk nie. Paarkeerplek is regtig 'n probleem. Jy moet gedurig jou voertuig wegtrek. Daar is 7 kamers, maar slegs parkeerplek vir 4. Ons was te na aan die eetkamer, laat slaap is uit! Moenie als glo wat jy op internet sien en lees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Fransie
Ek is so spyt en is jammer om te hoor dat jou kuiertjie by ons nie so lekker was nie.
Frans het vir my gevra oor ‘n bad vir jou en ek het vir hom gese dat ek net een aand ‘n kamer gehad het met ‘n bad( die ander aande was die kamers met baddens al baie lank vooruit bespreek) en ek glo nie jy sou heen en weer skuif nie. Aangaande die ander onaangenaamhede ek sal dit opneem ek belowe. Ek vra asb dat as jy weer hierdie kant toe kom,kom bly weer by ons en ek sal persoonlik daarna omsien dat jou verblyf hierdie keer ‘n aangename herhinering sal wees. Weereens ons is baie jammer.

Ashley en Debbie

Moonriver Guest House
Johann M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke.

Bestuur is baie behulpsaam. Die verblyf was fantasties lekker. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Bestuur is baie behulpsaam. Uitstekende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Johan. Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien uit na jou volgende kuier by ons.
Groete, die Moonriver span.

Moonriver Guest House
Neels K - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was oukei.

Die swembad was buite werking. Die personeel was nie altyd beskikbaar nie. Moes 'n uur lank sukkel om iemand te kry om die voertuig te verwyder wat ons vasparkeer het die oggend van ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Neels. Ons is werklik jammer dat u verontrief was tydens u besoek aan ons. Ons probeer altyd om te reël met die personeel dat gaste wat vroeg vertrek, se voertuig so parkeer is dat hulle nie beperk word nie. Ons hoop van harte dat u in die toekoms steeds by ons sal kom kuier.
Groete, die Moonriver span.

Moonriver Guest House
J.c.l S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J.c.l S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was fantasties.

'n Kamer vir twee was gehuur. Alles was gereed met aankoms. Aangesien ons vroeg gery het, is daar 'n wegneemete voorberei. Sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi,
Dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit. Dis vir ons lekker om te weet dat ons gaste lekker gekuier het by ons. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete, die Moonriver span.

Moonriver Guest House
Pierre V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly. Personeel is baie professioneel en baie aangenaam. Sal enige tyd weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Pierre
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly dat jy jou kuier by ons geniet het. Ons sien uit na jou volgende kuier by ons.
Groete
Moonriver span

Moonriver Guest House
Ivan V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V
Saam met vriende

Die diens was goed, ons sal beslis weer kom!

Dit was 'n goeie naweek daar, ons het goeie diens gekry en die ontbyt was lekker. Als was tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moonriver Guest House se terugvoer

Hi Ivan
Ons is bly dat jy lekker gekuier het by ons. Ons streef daarna om goeie diens te lewer. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Moonriver span.

Moonriver Guest House
Reinard C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard C
Gesin met klein kinders

Netjies en privaat geleë. Veilig met parkering. Ontbyt ingesluit.

Diens was uitstaande. Die gasheer probeer om jou verblyf so aangenaam en gemaklik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid uitstekend.

Die kamers is luuks. Die toerusting word behoorlik verduidelik. Die vriendelikheid en behulpsaamheid is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring. Kamer uitstekend, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Slegs daar oorgeslaap, maar dit was 'n baie aangename ervaring. As ek weer deur Upington reis, sal ek graag weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalize S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, bietjie raserig gewees.

Die gastehuis is op die rivier, pragtig! Ongelukkig word daar oorkant die rivier harde musiek tot laatnag gespeel en dis nie lekker vir moeë reisigers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannalize S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannalize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vuil beddegoed

Ons het een nag oorgeslaap oppad terug van Namibië af. Ons is jammer om te moet rapporteer dat ons moes vra vir skoon beddegoed. Toe ons 21:00 die bed ooptrek, was die bed net toegetrek na die vorige mense daar geslaap het, met klaarblyklik gebruikte lakens op wat ons laat gril het. Dit was 'n groot teleurstelling.. Ons kon niemand in die gastehuis kry nie en het die selfoon nommer gebel. Hulle het die bed kom oortrek (hoewel ek moes vra dat hulle die duvet oortreksel ook vervang). Hulle het toe ook die koninggrootte-bed met 'n enkelbed bo-laken oorgetrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan L
Besigheidsreis

Cool place! Needs some attention, maybe on staff.

They got a simple bacon and eggs breakfast wrong and when I asked for it, I waited 15 minutes then ate cold eggs and left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heather R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heather R
Besigheidsreis

The positioning of the accomodation was lovely, quiet and peaceful and safe. The room was big and comfortabel and the electric blanket most welcome!

Room was lovely , but was not serviced in the time we were there. I did lock the door but surely they have a service key to be able to go in and at least make the bed and clean the bathroom. Overall it was a pleasant and peaceful stay and very ideally situated for business. I appreciated the electric blanket on the bed and the heating in the room. The guest manger was very helpful. One request though is that a mirror in the bedroom would be a great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annette E
Gesin met tieners

Uiters teleurgesteld in die gastehuis.

Die akkommodasie was netjies, maar nie skoon nie. Die yskassie se pryslys was vol koffie vlekke. Upington is besonders koud in die winter en met slegs 'n laken en dun duvet in 'n kamer sonder enige son. Ons moes vra vir komberse. Die eerste aand was so koud, daar is nie juis geslaap nie. Uiters teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan J - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë.

Net jammer die kamer wat ons gehad het is by die ontvangs wat bietjie raserig is in die aand. Andersins, heel gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Lekker gebly en lekker ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het my verwagtinge oortref.

Ek beveel die verblyf enige tyd aan. Kamers is ruim - smaaklik en modern toegerus. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die personeel is vriendelik en stel belang in jou as kliënt. Sal graag weer daar wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper R
Enkelreisiger

Baie aangenaam en personeel vriendelik en behulpsaam.

Veilige parkering, baie rustige atmosfeer met 'n swembad en die rivier wat grens aan gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guest house is not up to standard.

It needs a lot of maintenance and the space of the guest house are shared by 7 other guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie N - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig met bagasie. Veilige parkering, mooi skoon kamer en moeite met aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carina N

Ons was nie in die gastehuis self nie, maar in 'n ander huis (deel van die huis) 2 km verder.

Ons het nie gehou van deel met bywoner in die motorhuis wat dieselfde ingang moet gebruik nie. Die gesin was nie privaat so nie. Dit was om dit kortom te beskryf 'n anderse ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley W - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Shirley W
Saam met vriende

Accommodation good, but the evening meal was very disappointing and not value for money.

The breakfast was the worst we had ever had - ice cold and very unappetising. I suggest you seriously look into the catering department of this otherwise lovely establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is stylvol en rustig met behulpsame/vriendelike mense wat by Moonriver werk!

Ek en my man was op ons wittebrood se eerste en laaste aand by Moonriver. Dit is verseker die beste eerste en laaste aand van die wittebrood. Die atmosfeer was baie kalm, net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries M - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries M
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Elsie, jy rock. Bettie, dankie vir jou vriendelikheid, jy het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony T - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anthony T
Besigheidsreis

Enkelkamer baie klein, maar alles anders was baie goed.

Die mense is baie vriendelik en die ontbyt was ongelooflik lekker. Die enkelkamer is net baie klein, maar die ander gaste wat in die dubbelkamers geslaap het, sê weer dis groot en gerieflik. Jy het 'n baie mooi uitsig oor die rivier as jy op die dek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Sal verseker weer by Moonriver oorbly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diederik D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Diederik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die lugversorging het nie gewerk met ons aankoms nie, en dit was 40ºC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josef L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Josef L

Lekker man, lekker

Die kok gaan uit sy pad met die kos en ons het heerlik geëet en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne J - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A really nice place overlooking the Orange River

The guest house is really nice and well located.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en vriendelike personeel.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oom Andries T - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oom Andries T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterk aanbeveelbaar.

Die persoon in beheer was baie behulpsaam, het ons 'n paar maal gehelp met die TV se program-instel. Alles was gereed by ons aankoms. Ons sal die Moonriver vir al my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan B - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid

Gasvryheid wat 'n mens net in die Noord Kaap sal kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley C - Sep 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley C
Saam met vriende

Excellent hospitality!

Moonriver is in a beautiful setting, and the hosts take great care of you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murraylaan 8, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQy0eUN7ZGpvpULM7fCfPJFzNjdSOQlop1K1XJBn1G5EGXSAW67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 56 5 1 4 8 Murray Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.457816240516 21.248556375504
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem