Moonriver Mountain Retreat
68 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Die uitstaande balans is direk aan Moonriver Mountain Retreat betaalbaar, 4 dae voor die inklokdatum by Moonriver.
Daar is ’n 18 km grondpad wat na die instansie lei en is toeganklik met ’n normale voertuig.
Die Safari-chalet is nie geskik vir bejaardes nie, aangesien daar ’n stel trappe wat 30 m lank is wat na die eenheid lei. Personeel kan help met die dra van bagasie.
Die Waterhole- en Sunrise-chalets is net toeganklik met ’n SUV of 4x4.
Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 14 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Kaalfontein Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom