Wildernis Akkommodasie by Moontide Guest Lodge | LekkeSlaap
+35
+35

Moontide Guest Lodge

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moontide Guest Lodge is weggesteek aan die einde van 'n privaat pad, reg langs die standmeer in Wildernis. Hierdie stylvolle grasdak-lodge is pragtig ingerig met oorspronklike kuns en het asemrowende strandmeer-uitsigte.

Daar is 9 en suite-slaapkamers wat heeltemal privaat is en elkeen hul eie ingang het. Elkeen van die kamers bied toegang tot 'n tuin met 400 jaar-oue melkhoutbome en 'n plonspoel. Elke kamer het 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en daar is WiFi beskikbaar. Gaste kan 'n volle Suid-Afrikaanse ontbyt op die patio geniet terwyl hulle die lieflike uitsig oor die strandmeer waardeer. Daar is ook 'n gesellige sitkamer met 'n kaggel waar gaste tydens daardie koeler dae kan ontspan.

Die lodge met sy skaduryke houtdek, sowel as 'n drywende dek, is minder as 500 m vanaf die strand, restaurante en voetpaaie.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Moontide Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Southside-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moontide Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Southside-straat, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ODdlYjhhLWZkOWYtNDhkZC1hMmFkLWRkMTg2MmM5MjgyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Southside Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.993664648131 22.586814815402
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za