Beskrywing
Moon River is 'n luukse suite met 'n privaat patio en 'n uitsig oor die rivier. In die slaapkamer is daar 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die solderarea. Die en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n selfsorg-kombuisie met 'n yskassie, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Die eenheid het 'n privaat ingang wat na 'n tuin en gedeelde stoep lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moondance het 'n koninggrootte-bed en 'n uitvou-slaapbank vir 'n derde gas in die sitarea. Die volledige en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n aantrekkamer en 'n patio met 'n uitsig oor die rivier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Stone Cottage het 'n koninggrootte-bed met 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort, en 'n kamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie heerlike dubbelslaapkamer het 'n uitstekende uitsig oor die Touwsrivier en die omliggende area. Dis ideaal vir wittebroodpaartjies. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer en lei na 'n patio in die son.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n dubbelslaapkamer en 'n enkelbedsolder op die boonste verdieping. Die sitkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer is op die onderste verdieping. Die eenheid het ook 'n privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kingfisher beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het toegang tot die verhewe dek met 'n tafel en stoele en pragtige uitsig oor die melkhout en bewoude rivieroewer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moonshadow 2 het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank met slaapplek vir 2 in die sitkamer. In die badkamer is daar 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n privaat patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moonshadow 1 het 'n koninggrootte-bed, 'n volle en suite-badkamer en 'n privaat patio. Die eenheid het ook toegang tot 'n mooi tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Boathouse is 'n dubbelbed-suite reg langs die rivier. Dit is baie privaat en perfek vir wittebroodpaartjies.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 29 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang