Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel

Hotel
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani-weg, Himeville, Underberg, 3259, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Moorcroft Manor Boutique Country Hotel bied B&B-verblyf in Underberg. Die hotel is die ideale basis om die besienswaardighede in die area te verken.

Verblyf word in 12 eenhede aangebied met slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind in elk. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, WiFi, DStv, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe.

Heerlike ontbyte word in die eetkamer of op die stoep bedien. Die spyskaart bied ’n verskeidenheid voor-, hoof- en nageregte en vegetariese maaltye. Kies wyn wat lekker saam met die kos gaan vanaf die ellelange wynlys. Die wyn word in die wynkelder op die perseel gehou.

Indien die krag afgaan sal dit deur 'n groot kragopwekker voorsien word.

Gaste het toegang tot 'n privaat stoep wat na die tuin en rotspoel lei met 'n onbelemmerde uitsig op die Hodgsonspieke en die bergpieke van die Lesotho Koninkryk wat soms met sneeu bedek is.

Troeteldiere word slegs in Kamer 9 en Kamer 10 toegelaat en slegs indien dit vooraf so gereël is.

Kenmerke

Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Italiaans
  • Russies
  • Switsers
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Moorcroft Manor Boutique Country Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Goolu Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 11

Ligging

  • Sani-weg, Himeville, Underberg, 3259, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Moorcroft Manor Boutique Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sani-weg, Himeville, Underberg, 3259, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjZTg0MWYxLTExNWUtNDNkNC1iZmFlLWQ4NGVlNjU4ZjRkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Sani Road Himeville 3259 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.729548423031 29.515977501869
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem