LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mopane Village Lodge Etosha | LekkeSlaap
+25

Mopane Village Lodge Etosha

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km van die Andersson-hek by Etosha Nasionale Park op die C38, Etosha, Ombika, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R480 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mopane Village Lodge Etosha is ideaal geleë sowat 14 km vanaf die Etosha Nasionale Park se Andersson-hek op die C38. Etosha is Namibië se grootste en mees diverse nasionale park.

Verblyf word gebied in 12 chalets van seil en hout. Elke chalet bied 'n rustieke ontwerp, outentieke binnenshuise versiering en 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n verkoelingseenheid. Die chalets is ver genoeg van mekaar af om privaatheid te bied. Elkeen het 'n warm stort en ontbyt is ingesluit my die tarief.

Die lodge bied ook middagete en vasgestelde aandetes in die restaurant op die perseel. Daar is ook 2 privaat kampeerplekke vir avonturiers. Elke kampeerplek bied elektriese kragpunte, ligte, 'n privaat braai-area en ablusiegeriewe met spoeltoilette en warm water vir stort.

Buiten die restaurant bied die lodge ook 'n kroeg, 'n kaggel, 'n boma wat ideaal is vir aande rondom die kampvuur, 'n swembad, parkeerplek op die perseel en gratis WiFi. Die lodge het 'n wildkykvoertuig, so gaste kan eenvoudig terugsit en ontspan. Andersins kan gaste by die swembad ontspan met 'n goeie boek of voëls in die Mopane-bome soek en aan 'n yskoue drankie teug.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Mopane Village Lodge Etosha
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 14 km van die Andersson-hek by Etosha Nasionale Park op die C38, Etosha, Ombika, 0000, Kunene
  • Gaste dink Mopane Village Lodge Etosha het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kunene Namibië
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 km van die Andersson-hek by Etosha Nasionale Park op die C38, Etosha, Ombika, 0000, Kunene
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3NGZhNWJmLWFiOTgtNDlkNS1hMjVlLWFlZWVhYTkzN2E1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 14 km from Andersson Gate at Etosha National Park on the C38 Etosha 0000 Kunene 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -19.455267 15.907475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!