Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mopani Manor

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Mopani Manor
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicoleen S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen S
Gesin met tieners

Rustig en vreedsaam.

Rustige omgewing met baie diere wat kom besoek afle het. Die huis was goed toegerus, maar nie baie skoon nie. Ek weet dis nie die eienaar se skuld nie, omdat sy afhanklik is van ander mense om die huis skoon te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josua D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua D
Saam met vriende

Ongelooflik.

Ek kan dit werklik aanbeveel. Dit was wow.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel P
Gesin met klein kinders

Mopani is in 'n rustige deel van Marloth met baie wild wat daarnatoe kom.

Ons het heerlik gebly, rustig, met baie wild wat kom kuier het deur die dag en aand. Die stoep was ons kuierplek, ons het die meeste tyd daar spandeer. Die huis was gerieflik, met alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Thank you Christel for being such wonderful guests. We really appreciate the visit and review. We really hope you will be back.

Mopani Manor
Attie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Gesin met tieners

Heerlik.

Ons het baie lekker gekuier. By die bespreking staan wel dat daar 'n wasmasjien beskikbaar is, maar met aankoms het ons gesien die wasmasjien het geen pype, daar het op ons einde van die tydperk 'n pyp op die stoep verskyn maar ongelukkig werk die wasmasjien toe nie. Klink die wasmasjien se drom is stukkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Thank you to this family for visiting Mopani Manor and for the review. We are most apologetic about the washing machine but it has been replaced. We do hope you will be back.

Mopani Manor
Jacques L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Gesin met klein kinders

Lekker.

Baie lekker met baie wild wat daar verby kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelyn D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn D
Gesin met tieners

Rustigheid in die bos.

Dit was 'n wonderlike tyd. Die eienaar was baie behulpsaam. Die plekkie was ook lekker privaat. Definitief waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matshidiso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshidiso M

We enjoyed from day 1 we got there.

We wouldn't mind coming back, everything was perfect, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Thank you for visiting and for the review. We do hope you will be back.

Mopani Manor
Corne C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Gesin met klein kinders

Mopani Villa & Mopani Manor.

Ons het die voorreg gehad om in Mopani Manor en Mopani Villa te bly. Altwee eenhede is baie mooi en skoon gewees. Alles wat 'n mens nodig het in 'n selfsorghuis was daar en ons het heerlik gebly. Lauren was baie behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer en ons te help waar nodig. Dit is regtig waarde vir geld en ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa S
Gesin met tieners

Mopani Manor is fantasties geleë - baie privaat en rustig.

Ongelukkig was die huisie se eetgerei en kaste baie vuil. Beddens was onder 'n laag stof en goggas ens. Die koppies, glase, borde, messe en vurke was nie in 'n skoon genoeg toestand dat ons gevoel het ons kon dit gebruik nie. Ek moes alles weer was, in ontsmetting laat lê en die kaste uitwas voordat ons ons naweek kon geniet. Dit was aan die eienaar genoem, maar tot dusver geen terugvoering ontvang nie. Dit was 'n groot teleurstelling, in die gasteboek het ek gemerk dat daar wel al 'n hele paar kere van tevore gekla was oor die eetgerei wat so vuil is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelley B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley B
Gesin met tieners

Good value for money, very relaxed place, we had Zebra, kudu and Bush babies coming right up to the patio!

Mopani Manor is a great destination for a family or small group of friends, a very chilled and authentic bush experience, and so close to Kruger Park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia D
Gesin met klein kinders

Fantasties. Het so lekker gebly. En daar het baie diere soontoe gekom.

Dis 'n lekker huis met lekker stoep. Kinders het dis so baie geniet met al die diere wat heeltyd gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie O
Saam met vriende

Heerlike plek, rustig en baie mooi plek.

Baie mooi plek. Sal dit aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Illse J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illse J
Gesin met klein kinders

Rustige atmosfeer, swembad gepas vir klein kinders, gereeld diere gesien.

Rustige, kosbare gesinstyd-herinneringe word gekweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Baie Dankie vir die besoek en die Resensie, ons hoop julle sal weer kom kuier.

Mopani Manor
Johnell P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnell P
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker, kon heeltemal afskakel.

'n Ongelooflike ondervinding, pragtige huis wat ruim genoeg is. Sel beslis in die toekoms weer hier tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Baie dankie Johnell vir die besoek en resensie, dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak, ons hoop julle sal weer kom kuier.

Mopani Manor
Olga E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olga E

Fantasties.

Was 'n wonderlike week gewees met soveel diere wat kom besoek het. Het dit baie geniet, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinette J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette J
Saam met vriende

Ons het 'n heerlike ontspanne tyd daar gehad.

Ons het 'n heerlike, ontspanne tyd gehad, waarde vir geld. Splash pool en lugreëling, sommer baie pluspunte gekry. En huis is volledig toegerus. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Baie netjies, skoon en gerieflik, als wat jy nodig het is daar. Die diere was maar 'n bietjie skaars in die tyd wat ons daar was, maar het dit nogtans baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P
Gesin met klein kinders

We had a good time.

We really enjoyed our stay. The kudu and warthog visited regularly which the kids thoroughly enjoyed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Thank you so much for your review, Tina. We hope to have you back.

Mopani Manor
Wendy T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Saam met vriende

I have already recommended Mopani Manor to 2 of my friends.

Our stay at Mopani Manor was awesome. Having the Kudu and Zebra eating out of our hands and the warthog, the mongoose all different birds and the bush babies that visited every day an experience that we will not forget.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het alreeds Mopani Manor aan 2 van die vriende aanbeveel.

Verblyf by Mopani Manor was wonderlik. Die koedoes en sebras het uit ons hande kom eet, en die vlakvarke, muishonde en voëls, asook die nagapies het elke nou en dan kom kuier. Dis 'n ervaring wat ons lank sal bybly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika D
Saam met vriende

Gemaklik en rustig.

Die boswegbreek was heerlik. Die huis was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het. Eenheid was skoon en netjies. Sal beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Thank you so much Wendy so glad you enjoyed your stay.

Mopani Manor
Charlese M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlese M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, netjies en als wat jy nodig het.

Netjies en baie moeite is gedoen om die verblyf gerieflik moontlik te maak. Als wat nodig is was daar. Die eienaars het ook moeite gedoen om voer uit te sit vir die diere, en daardeur te verseker dat ons hulle sien. Die plekkie is klein, netjies en skep 'n gevoel van geselligheid. Daar is baie liefde in gesit deur die eienaars en as gaste kon ons dit dadelik optel met die eerste trap in die deur. Lieflike plek en sal vir seker weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantél S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantél S
Gesin met klein kinders

Wonderlik!

Mopani Manor is 'n wonderike huise vir oud en jonk om heerlik in die natuur te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mopani Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Hopelik sal julle weer kom kuier.

Mopani Manor
Renee R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee R
Saam met vriende

Heerlike verblyf in die bos!

Ons het 'n "last minute" wegbreek by Mopani Manor bespreek en die verblyf verskriklik baie geniet. Die hoogtepunt was vir seker die nagapies wat kom kuier het. Die area was stil en ons het beslis gevoel asof ons in die bos bly. Sal vir seker weer hier kom bly, en aan ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene C
Gesin met tieners

Ons het gerieflik en heerlik gebly.

Mopanie Manor was goed toegerus en alles het gewerk. Die plek was skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Het die tyd daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritsa S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa S
Saam met vriende

Wow!

It was unbelievable. The house is nicely structured so that all had their privacy. It's the best place to go and relax. Kid friendly as well. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin N
Saam met vriende

Ons verblyf was baie ontspannend en aangenaam.

Mopani Manor sal ek definitief aanbeveel. Baie goed geleë en toegerus. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie B
Gesin met klein kinders

Puik.

Privaat, vyfsterverblyf. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelblaarstraat 874, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00f4e556216e1c406f56e7fdb04686bdac4683b5f7b29888408f0c61110229d1ce722bc783b6d3e7659128ba513230914fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 874 Appelblaar Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.377773886587 31.763950288296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem