Walmer Akkommodasie by Moramba Cottage | LekkeSlaap
+12

Moramba Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Moramba Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sonia T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pieter en Ester is baie goeie eienaars.

Baie vriendelik, hulpvaardig, die skoonmaakpersoneel is ongelooflik en baie eerlik. Ons was al 'n paar keer daar, hierdie keer vir 10 dae. Ek kan Moramba vir enige persoon aanbeveel. Fantastiese eienaars. Met die kragonderbrekings het die eienaars spesiaal alternatiewe maatreëls getref soos flitse en lampies en selfs 'n gasstoof. Die plek is altyd tip top as 'n mens uit was. Skoon en netjies, hoef nooit vir toiletpapier te vra nie, altyd genoeg. DStv, DVD's ens. Goeie leesstof ook. Veilig, sentraal geleë. Ons sal altyd daar bly, was nou vir 10 nagte daar, waarde vir geld. Hierdie egpaar weet hoe om gaste welkom te laat voel.

Abrie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S
Gesin met klein kinders

Baie netjies, waarde vir geld verblyf naby die lughawe. Baie vriendelike en behulpsame eienaars.

Sien sterre.

Randi P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randi P
Gesin met tieners

Gemaklik, gerieflik en bekostigbaar!

Ons het 'n awesome tyd by Moramba Cottage gehad! Volledig toegerus en spasie. Lieflike buite-area en veilige parkeerplek. Ons sal beslis weer volgende jaar kom kuier.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Comfortable, convenient and affordable!

We had an Awesome stay at Moramba Cottage. Fully equipped and spaces. Lovely outside area and safe parking. We will certainly come again next year.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Moramba Cottage's terugvoer

Thank you so much for the kind feedback. We look forward to welcoming you back.

Moramba Cottage
Christian Jacobus C - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian Jacobus C
Gesin met tieners

Baie gerieflik en tuis gevoel, alles wat nodig is, hou van die ekstras soos DVD's en boeke.

Sien sterre.

Juanita K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K
Gesin met klein kinders

Especially enjoyed the shower, the mirror and desk in room.

Will definitely visit again.

Moramba Cottage's terugvoer

Thank you so much for the kind feedback, Juanita. We look forward to welcoming you back.

Moramba Cottage
Wade L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wade L
Gesin met tieners

Baie netjies en professioneel.

Sien sterre.

Moramba Cottage's terugvoer

Thank you for the lovely review Wade.
We hope to see you back again next time.

Moramba Cottage
Donovan V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan V
Gesin met tieners

Hassle free book in.

Love the spaciousness of the cottage. Two 16-year old teenagers found it absolutely safe and relaxing being left alone until our late return at night.

Cristina G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Was baie rustig en veilig. Eenheid was goed toegerus en baie netjies.

Mandy R - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandy R
Saam met vriende

Het baie lekker gebly.

Personeel was vriendelik en die kothuis was gemaklik.

Moramba Cottage's terugvoer

Beste Mandy,

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou weer te sien.

Groete,
Pieter en Ester

Moramba Cottage
Newton D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newton D
Saam met vriende

Ongelooflik en baie vriendelik en gasvrye eienaars.

Sien sterre.

Moramba Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Newton. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Moramba Cottage
Winnie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winnie B
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Die plekkie was meer as genoeg vir wat ons nodig gehad het. Diens is baie goed en eienaars baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Moramba Cottage's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering Winnie. Ek hoop ons sien julle volgende keer weer.

Groete,
Pieter & Ester

Moramba Cottage
Pierre S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en alles wat jy nodig is reeds daar.

Sien sterre.

Francois G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Gesin met klein kinders

Baie mooi binne maar buite benodig aandag.

Ons het baie lekker gebly. Die kothuis is baie netjies binne maar buite kort dit 'n bietjie aandag. Die kothuis is ook baie na aan 'n informele nedersetting wat ons bietjie onrustig gemaak het.

Mario B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario B

Waarde vir geld!

Lekker gebly, heerlike groot bed! Alles was skoon en netjies. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Moramba Cottage's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering Lindie. Hoop om julle weer te sien as julle die kant toe kom.

Groete,
Pieter & Ester

Moramba Cottage
Johannes G - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes G
Gesin met klein kinders

'n Raserige gebied, maar anders baie lekker.

Sou graag wou gehad het dat die bediende die Saterdag moes inkom.

Erika C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika C
Saam met vriende

Ons het ons verblyf geniet en gerieflik gevind!

Die eenheid was netjies en skoon. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan die plek aanbeveel.

Dawie D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

Ons sal verseker weer daar gaan bly, want die ligging is naby alles waar ons moes wees.

Sien die sterre hieronder.

Karen W - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

I really enjoyed the cottage - we will be going back in the near future.

Very comfortable stay - clean and tidy. Close to Walmer Park and some great restaurants. We will be using the cottage again soon!

Leonie S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie S
Gesin met tieners

Werklik baie aangename verblyf en sal met graagte weer van hul diens gebruik maak.

Alles is baie netjies ingerig met onderdakparkering binne erf met veiligheidsheinings. Lugversorging in slaapkamer was baie welkom.

Ricky G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricky G
Gesin met klein kinders

Lovely place

Lovely place, really enjoyed my stay. Very neat, and received a lovely large bed.

Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Agtstelaan 4, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyMGVlMzE2LTQzZGYtNDJhYy1hN2RiLWUwMzJhZTc0NTYzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 4 8th Ave Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.98256 25.58867
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za