Moreleta Rest

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Kampeerbedjie is ook op aanvraag beskikbaar.
Die eienaar woon op die perseel saam met hul troeteldiere, en ander troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Dele van die eenheid word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Hierdie eiendom het 'n omsetter in die geval van beurtkrag.
Daar is 'n motorhuis beskikbaar vir gaste.
Let asseblief daarop dat die motorhuis klein is, en groter voertuie mag sukkel om binne te pas en mag dalk buite op die gras moet parkeer. Die eenheid is in 'n veilige area geleë, wat 'n hoë vlak van veiligheid bied.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 875
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 550 Kokon Street, Moreletapark, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9f1e28438081b8ec946eda84ce57f3f94a385ae7c6c999bfbd6e526d1ffbc6b0b62460834170e1aa02dddb389f62c2fd928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 550 Kokon Street Moreletapark 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.810516097599 28.292721588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang