Riebeek-Kasteel Akkommodasie by Moreson Manor | LekkeSlaap
+28
+28

Moreson Manor

  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Moreson Manor is 'n klassieke Victoriaanse gastehuis 5 blokke vanaf die middedorp. Dis opgeknap en in 'n styl van 'n vervloë era, koloniale weelde en plattelandse geskiedenis versier.

Akkommodasie is in 2 eenhede beskikbaar: die East Wing en West Wing. Die East Wing is 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis. Die West Wing is 'n vierslaapkamerwoonstel met 'n koningingrootte-bed in die slaapkamer en 'n divan en enkelbed vir kinders in die leefarea met 'n sitkamer, eetarea en kombuisie.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe in die geheime tuin. Daar is ook klein konferensiefasilitiete op die perseel.

Ons fokus op gesondheid, vrede, ontspanning en om jou verblyf lekker huislik te maak. Ons bied ook 'n water-gimnasium met 'n kombinasie tussen Oosterse en Westerse oefeninge gedurende die somer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 45 resensies vir Moreson Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink Moreson Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Retief-straat 37, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1NmZlODYxLTBhYjctNDk2YS1hZWFmLTRiNjkxNWM5OTVjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 37 Piet Retief Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-18:00 10:00 -33.381937602985 18.906579271164
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za