Moretlwa Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Beskrywing

Moretlwa Guesthouse is 'n huis wat as selfsorg- of B&B-verblyf verhuur word. Dit is op 'n kleinhoewe in privaat besit in die Thabazimbi-streek geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaasstyl-verblyf weg van die stad se geraas.

Die hoofhuis is ruim en het 2 slaapkamers, 1 slaapbank en 'n dagbed in die leefkamer. Daar is ook 'n aparte chalet. Die slaapkamers in die hoofhuis is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort of bad in die badkamers. Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis beskik oor 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en oorgenoeg ingeboude kaste om breekware en eetgerei in te stoor.

Die sitkamer het gerieflike sitplek om op te ontspan en lei na die tuin waar daar 'n plastiek plonspoel is vir gaste se gebruik. Die chalet is naby die boma en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op die perseel en daar is verskeie wildsoorte wat op die kleinhoewe gesien kan word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moretlwa Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R640 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af. Geldig vanaf 1 Sep 2019 tot 31 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za