Menlopark Akkommodasie by Moroccan House | LekkeSlaap
+39

Moroccan House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Moroccan House
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cathie K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos en wonderlike atmosfeer.

Ons het heerlik en gerieflik gebly. Dekor is pragtig en interessant. Kamers is gerieflik en veral die stoepie maak dit baie lekker as 'n mens 'n paar dae moet oorbly. Die kos is heerlik en die diens is puik.

Michelle B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse ervaring.

Dit was regtig waarde vir jou geld. Dit het gevoel of ons regtig in Morocco was. Die kos was heerlik. Ons sal definitief hulle weer besoek.

Marilise S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis lekker om in privaatheid te kan buite kuier in die pragtige tuintjies.

Die privaatheid van die tuine by elke suite maak dit lekker om buite te kuier. Die ontbyt is heerlik. Die personeel is behulpsaam en vriendelik.

Denise N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise N
Besigheidsreis

Manjifieke Marokkaanse mooiheid! Die plek is ongelooflik.

Dit voel of jy werklik in Marokko instap vanaf die eerste tree. Dis ongelooflik, kleurvol, uniek, stylvol, rustig. Ek was mal oor die vibe en Richard is so vriendelik en behulpsaam. O, en die Turkse-teetjie en soetighede wat ek met aankoms gekry het was lipleklekke! Tien uit tien.

Johan I - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit het gevoel ons is in 'n ander wêreld. Die personeel was baie vriendelik asook Johan. Ons sal vir seker weer gaan.

Nick S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Ons het baie lekker gebly. Daar is soveel waarvoor jy by ander plekke sal ekstra betaal reeds ingesluit by dié plek se prys. Richard het ons baie goeie diens gegee en sommer lekker tuis laat voel.

Johan K - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Personeel baie behulpsaam en kos uitstekend.

Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atterburyweg 435, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwYjMyNTU5LTY3ZmUtNDE5Ny04NzVhLTQ3MDI2YTI2YTBhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 435 Atterbury Road Menlo Park 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.769 28.26038
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za