LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by MOSAIC Lagoon Lodge | LekkeSlaap
+47

MOSAIC Lagoon Lodge

Lagoon Lodge Suites
Vanaf R8 500
R8 500 R5 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke klip-suite het 'n grasdak en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens met 'n pragtige, sagte net, 'n sitarea, lessenaar, kaggel en 'n plafonwaaier. Die klip en gras wat as boumateriaal dien is van die plaas self afkomstig. Elke badkamer het 'n vrystaande bad, aparte stort en 'n privaat buitestort vir 'n egte bosveld-ervaring. Die mure van klip en glas maak oop op privaat dekke met luisterryke berg-uitsigte. Die Forest View suite spesifiek het ook 'n warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt en aandete is by die tarief ingesluit.

Huisreëls

'n Driegang-aandete en ontbyt is ingesluit. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief. ’n Wasgoeddiens is op versoek teen ’n ekstra tarief beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lagoon Lodge Gesinsuite
Vanaf R8 500
R8 500 R5 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is gebou uit klip en gras wat van die plaas self afkomstig is. Elke klip-suite het 'n grasdak en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens met 'n pragtige, sagte net, 'n sitarea, lessenaar, kaggel en 'n plafonwaaier. Elke badkamer het 'n vrystaande bad, aparte stort en 'n privaat buitestort vir 'n egte bosveld-ervaring. Die mure van klip en glas maak oop op privaat dekke met luisterryke berg-uitsigte.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Ontbyt en aandete is by die tarief ingesluit.

Huisreëls

'n Driegang-aandete en ontbyt is ingesluit. Kinders tussen 4 en 12 betaal 50% van die deeltarief. ’n Wasgoeddiens is op versoek teen ’n ekstra tarief beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R8 500
R8 500 R5 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosaic Private Sanctuary, Wortelgatpad, 8 km van Stanford af, 7210, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16e4606ab74d22ba64b1ea03549706d2af54ec04924144bff32a434c7475d65f31416b8eff28172d88a3917d126a4e700799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 500, nou Vanaf R5 950  per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Mosaic Private Sanctuary Wortelgat Road 7210 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.420305812856 19.380579416008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!