Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moshate Lodge Zebula Holiday Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 70

Resensies 187

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Moshate Lodge Zebula Holiday Home
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Coenie R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie R
Saam met vriende

Baie netjies, net te naby aan die Zebula Lodge.

Die huis self is baie netjies, het 'n goeie rugsteunkragstelsel, ek wens net wel hulle het dalk dakwaaiers ook in die kamers. Die lugversorging werk nie as die area se krag af is nie. My grootse pyn met die tyd toe ons daar was, was die feit dat die lodge 'n konferensie gehou het en die gaste het tot laat in die aande gekuier en geraas gemaak. Ons het ook 'n wildrit geboek wat jou deur die estate se landgoed vat, dit was 'n so-so ondervinding. As ek ooit weer in die Zebula Estate bly sal ek plek reserveer verder weg van die Lodge af. Of dalk maar net die Lodge bel voor die tyd en sien of daar enige konferensie gehou word. Die plek vereis 'n R5000 deposito vir as jy iets moet breek, hulle betaal dit terug oor so paar dae na die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met vriende

The house is well-equipped and in a good location.

The house has a good kitchen, is very well equipped and the bedrooms have very comfortable beds with their own bathrooms, so it's very easy with friends and family. The patio is big and can accommodate 8 people easily with a nice pool when it's hot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamare W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W

Asemrowend.

'n Ruim goed in gerigte selfsorg huis met alles wat benodig word. Pragtige kamers met hulle eie badkamers, buite uitgang en lugversorging. Ons het heerlik saam met familie gekuier. Die swembad en pool tafel is 'n groot aanwins om almal besig te hou. Ons sal beslis weer die huis bespreek en definitief ook aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 69, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed & Spa, Zebula, 2188, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5343e292d340a2844e75a0eb3ef172a029051cdafe00c097382abf82ccc19e166c41ad7475be13bfe19055f86d375e94a295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Lodge 69, Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate & Spa 2188 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.751934 27.9689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem