Pick your preferred language

English

Afrikaans

+45
Selfsorg in Waterberg

Moshate Lodge Zebula Holiday Home

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Lodge 69, Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Zebula, 2188, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Moshate Lodge Zebula Vakansiehuis bied luukse selfsorgverblyf en is geleë in die gesogte Zebula Gholflandgoed en Spa. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe en besienswaardighede.

Hierdie volledig gemeubileerde, meervlakkige vakansiehuis bestaan uit 4 slaapkamers met lugversorging en en suite-badkamers en oopplan-leefareas. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en 'n toilet.

Bo is daar 'n vermaaklikheidsarea met 'n pooltafel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die volledig toegeruste kombuis bevat toestelle en gereedskap om maaltye te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir gerief.

Die tweede leefarea lei na 'n dek met 'n plonspoel en ingeboude braaigeriewe wat uitkyk oor die boma-area. Gratis WiFi is ook by die lodge beskikbaar.

'n Battery-rugsteunkragomsetterstelsel is beskikbaar en kan sommige ligte en die TV aanskakel in die geval van 'n kragonderbreking.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 252

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lodge 69, Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Zebula, 2188, Limpopo
  • Gaste dink Moshate Lodge Zebula Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Lodge 69, Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Zebula, 2188, Limpopo

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5343e292d340a2844e75a0eb3ef172a029051cdafe00c097382abf82ccc19e166c41ad7475be13bfe19055f86d375e94a295?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Lodge 69, Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate & Spa 2188 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.751934 27.9689
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang