Mosselbaai Gholflandgoed Akkommodasie by Mossel Bay Golf Estate | LekkeSlaap
+27
+27

Mossel Bay Golf Estate

  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Vincente 96A, Salies-keeromstraat, Mosselbaai Gholflandgoed, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Hierdie elegante dubbelverdieping-woonstel is op die stil Mosselbaai Gholflandgoed geleë. Dis die perfekte plek vir 'n gholf-wegbreek met Mosselbaai se gholfbaan binne maklike bereik.

Die woonstel is ten volle toegerus en beskik oor 3 slaapkamers wat gemaklike slaapplek vir 6 gaste bied. Elke slaapkamer het 'n balkon en 2 enkelbeddens. Die 2 enkelbeddens kan ook as 'n koninggrootte-bed opgemaak word. Daar is 2 badkamers op die boonste verdieping en 'n gaste-toilet op die onderste verdieping. Al die linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Dit spog met 'n moderne oopplan-kombuis met 'n opwaskamer. Daar is 'n TV in die leefkamer en 'n ontbyttoonbank. Die leefkamer bied toegang tot die beskutte veranda met 'n binnenshuise, ingeboude braai.

Boonop bied die kompleks 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe buite. Daar is 1 motorhuis en 1 gasteparkeerplek beskikbaar. Alle linne word voorsien, behalwe handdoeke.

Slaapplek

’n Bespreking by Mossel Bay Golf Estate sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Mossel Bay Golf Estate
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • San Vincente 96A, Salies-keeromstraat, Mosselbaai Gholflandgoed, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mossel Bay Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Vincente 96A, Salies-keeromstraat, Mosselbaai Gholflandgoed, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4M2Q0MDEyLTNlNTYtNGE5YS1hMWUwLWNmMmNhZGI3NzlmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 96A San Vincente Salie Close 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.190762368293 22.121998420776
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za