LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mossel Bay Golf Estate | LekkeSlaap
+27

Mossel Bay Golf Estate

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Mossel Bay Golf Estate
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kobus U - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige omgewing.

Dit was werklik 'n genotvolle verblyf in nommer 96A. Alles wat jy nodig het, was byderhand, en net kwaliteit toebehore in die woonstel. Ek sal beslis weer daar bespreek.

Andre S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Gesin met tieners

Alles was goed ingerig en gerieflik, mooi uitsig en veilig.

Mooi plek, baie gerieflik en veilig.

Alme M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alme M
Saam met vriende

Dit was 'n verjaarsdagnaweek.

Die wooneenheid was heerlik ingerig en ons het dit baie geniet. Een voorstel is om te kyk na die slot op die voordeur, dis 'n bietjie geroes en soms moeilik om oop te sluit.

Erika L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het heerlik gerus. Baie rustig en stil op estate.

Ons speel graag golf en die baan is in uitstekende kondisie. Nog 'n hoogtepunt is die staproetes langs die see. Die uitsig is ongelooflik!

Rejeanne N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rejeanne N
Gesin met klein kinders

Heerlike belewenis in 'n asemrowende omgewing.

Absolute heerlike ervaring.

Zeldie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeldie V
Gesin met klein kinders

Netjies en alles wat nodig is met uitsig oor die see.

Ons het gerieflik gebly in die netjiese, toegeruste huis en met die gholfbaan op ons voorstoep.

Johan R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was baie meer as wat ek verwag het. Baie sentraal vir ons gholftoer. Ons eggenote was deel van die groep en hulle sien uit na volgende jaar!

Tania S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Saam met vriende

We had a very pleasant stay!

The unit was clean, well equipped and practical. It is quiet and we felt safe. I would recommend it to anyone.

Werner V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V
Saam met vriende

Jy kan nie verkeerd gaan met die huis nie!

Baie netjiese huis in 'n veilige area. Huis het alles in en meer. Sal dit aanbeveel vir almal!

Johannes S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Rus vir die siel!

Beste rusplek!

Melisa C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melisa C
Gesin met klein kinders

Perfect holiday home in Mosselbay.

This holiday home by far exceeded our expectations. It was spacious, clean and beautiful. Perfect for a family with kids. The location is peaceful and very secure and very close to all major attractions. We had a fantastic time and will definitely return. Thank you for the wonderful gifts at arrival.

Sheldon V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon V
Gesin met klein kinders

Fantasiese uitsig, goeie ligging, ruim vertrekke en goed ingerig vir 'n familie.

Ons het heerlik gebly en alles was netjies, skoon en goed ingerig. Ons het niks benodig nie, alles was daar. Wasmasjien en tuimeldroeër is altyd ideal vir 'n 2 weke vakansie, weg van die huis. Veilig en lekker fietsgery elke oggend. Naby aan 'n winkelsentrum en baie vriendelike mense om ons en dame wat om sien na die plek. Kan dit beslis aanbeveel vir 'n gesin. Swembad net paar tree weg, springbokke, duikers, kiewiete, fisante ens gesien stap op die Golf Estate. Dit was 'n wonderlike ervaring om daar te bly en Mosselbaai het soveel om te offer.

Talita H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita H
Gesin met klein kinders

Absoluut fantasties!

Baie ruim vakansie bestemming. Rustig. Veilig. Sal beslis weer kom kuier!

Liezl R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R

Skoon, netjies, wonderlik!

Dit was die 2de keer dat ons hier gebly het en dit was wonderlik! Alles was van hoë klas gehalte! Baie dankie!

Mossel Bay Golf Estate's terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek is regtig bly julle het dit geniet.

Hoop om julle spoedig weer te sien!

Mossel Bay Golf Estate
Francois O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O
Gesin met klein kinders

Dit was ongelooflik.

Dit is 'n baie mooi plek en die uitsig was ongelooflik.

Rita S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rita S
Saam met vriende

Pragtige area, heerlik gebly, uitstekende akkommodasie - diens van LekkeSlaap baie goed.

Ons was 'n groep van 12 (8 gholfers) wat die week langs die Tuinroete spandeer het. Verskillende gholfbaan elke dag gespeel. Mosselbaai Golf Estate was die begin van 'n wonderlike week van gholf speel en verblyf was uitstekend.

Mossel Bay Golf Estate's terugvoer

Thank you staying at our place. I am glad you enjoyed your stay.
I would definitely recommend Ria as guest.
Please come back.

Mossel Bay Golf Estate
Rita S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita S
Gesin met klein kinders

Wat 'n heerlike woonstel. Baie gerieflik ingerig op 'n pragtige golfbaan.

Jy lê op jou bed en kyk uit op die see!

Mossel Bay Golf Estate's terugvoer

Baie dankie vir die gawe terugvoering.

Mossel Bay Golf Estate
Leon T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker - kan sterk aanbeveel.

Fasiliteite baie volledig - insluitend vol pakket DSTV , wasmasjien en tuimeldroër. Baie veilige omgewing met sekuriteit in Gholf Landgoed. Sekuriteit baie streng. Het baie lekker gebly. Diens baie goed.

Mossel Bay Golf Estate's terugvoer

Thank you very much for the kind review. Looking forward to see you again.

You were great guests. Wishing you a prosperous 2017.

Mossel Bay Golf Estate
Liezl R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl R
Saam met vriende

Baie netjies en veilig.

Die huis was baie mooi gemeubileer en was bitter netjies! Ons het heerlik daar gekuier en ook baie lekker gaan stap op die gholfbaan. Sal definitief weer daar bly!

Mossel Bay Golf Estate's terugvoer

Thank you Liezl and family, for the kind review. We are looking forward to host you in the near future.

We wish you a prosperous 2017. You were great guests.

Mossel Bay Golf Estate
Leon T - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Wat beter kan wees: TV het slegs SABC-kanale! Het vroeg vertrek, 5:15. Sekuriteit by hek het probleem daarmee gehad dat ek die sleutels daar los. Indien sekuriteit dit nie moet doen nie, sou ek voorstel dat hulle sluitbare ontvangsboks vir sleutels by die hek installeer. As ek ver ry soos na Upington sal ek altyd vroeg wil vertrek.

Mossel Bay Golf Estate's terugvoer

Hi Leon
Dankie vir die gradering. In verband met die TV, ek het die DStv laat aansit. Was dit nie aan gewees nie?
Dankie vir die voorstel ivm die sleutel. Daar was nog nie van tevore 'n problem met die sekuriteit om die sleutel te neem nie, maar ek sal maar 'n ander plan maak.
Ek is bly om te hoor dat julle tevrede was, en vra om verskoning ivm die ongerief met die DStv.

Mossel Bay Golf Estate
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Vincente 96A, Salies-keeromstraat, Mosselbaai Gholflandgoed, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4M2Q0MDEyLTNlNTYtNGE5YS1hMWUwLWNmMmNhZGI3NzlmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 96A San Vincente Salie Close 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.190762368293 22.121998420776
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!