Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mossie Nes

Selfsorg
Mossie Nes Noord
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dupleks-eenheid is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet, en gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet, en die sitarea het 'n TV. Gaste is welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring. Die leefarea lei na die buitebraai-area. Onderdakparkeerplek word voorsien en ekstra parkeerplek vir 'n boot is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Geen rook.
- Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
- Gaste moet hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring as hulle DStv wil kyk.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
- Let wel: Gedeeltes van Mossie Nes word via trappe bereik en is moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bifoliastraat 29, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd7c612a8860d9a1d0f881f19ec1963c60cf022ce4260de31251c58c7a23be34478386a74ff561eabad8e820550d5114ec0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Bifolia Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102324052046 18.035653763806
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem