Porterville Akkommodasie by Mossies Nests | LekkeSlaap
+13

Mossies Nests

B&B
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 3, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

Mossies Nests bied B&B-verblyf in die bekoorlike dorpie Porterville. Dié dorp is teen die voet van die Olifantsrivierberge en bied 'n ontspannende atmosfeer.

Verblyf word in 3 individuele kamers gebied wat apart of saam bespreek kan word vir 'n groep van 6 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi word voorsien.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan vooraf gereël word. Die gastehuis het 'n swembad en veilige parkeerplek.

Dis naby die middedorp wat 'n paar winkels en restaurante het.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Van Zyl-straat 3, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Porterville Wes-Kaap
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 3, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78f769a3942dc2aa43f400263154f6836620bfe862452225eed0db3f89b317054c0ddcf1439519a389d433912cfec327347c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 Van Zyl Street Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.013496461918 18.994550703583
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za