Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Die linne word elke sewende dag geruil vir gaste wat langer bly.
Huisreëls
Geen troeteldiere word op die perseel of in die eenheid toegelaat nie.
Die gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade, verlies of besering aan die eenheid en/of die gaste tydens verblyf.
Die linne en handdoeke word vir langer verblyf geruil (soos vir gaste wat meer as 7 nagte oorslaap).
Rook is verbode is die eenheid. Rokers sal beboet word.
Kaart fasiliteite is nie op die perseel beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 8th Avenue, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang