LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Motel Mi Pi CHi | LekkeSlaap
+22

Motel Mi Pi CHi

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 13 resensies vir Motel Mi Pi CHi
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ronel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V
Enkelreisiger

Not worth a four star rating.

Not worth the money spent. My room was filthy (hair on the floor). They were not prepared for loadshedding and I sat in the dark for a long time. Breakfast was unimpressive. Rooms are empty and uncomfortable to live in.

Elri K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri K
Saam met vriende

Onverwags rustig met goed benutte spasie.

Naby aan alles - restaurante en winkels. Ons kamer was pragtig, koel en badkamer het uitsig op klein privaat binnehof. Oral groot glasskuifdeure wat buite binnetoe bring. Verrassend, rustig en ‘quirky’.

Karin V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Pragtig toegeruste eenheid. Linne skoon.

Pragtige eenheid. Skoon linne. Hondjies het saam gereis en dit was veilig vir hulle.

Lientjie J - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie J
Gesin met klein kinders

Ruim, in Melville. Oulik.

Kort net 'n tweeplaatstoof dan is daar als. Loop tot by Spar en in 4de Laan, hartjie van Melville.

Daniel K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Besigheidsreis

Gerieflik en modern.

Baie vriendelik ontvang en die kamer het al die geriewe wat nodig is - hou baie van die styl en dekor.

Motel Mi Pi CHi's terugvoer

Liewe Daniel,

Baie dankie vir jou kommentaar.. Ons hoop om jou binnekort weer hier by ons te verwelkom.

Motel Mi Pi CHi
Carine T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte verblyf en pragtige, smaakvolle argitektuur.

Die bed was baie gemaklik en lekker groot. Alles is skoon en versorg.

Motel Mi Pi CHi's terugvoer

Liewe Carine,

Ons waardeer jou kommentaar opreg en is so bly dat jy die tydjie by ons geniet het. Dit sal wonderlik wees om jou binnekort weer by ons te ontvang.

Beste Wense,
motel Mi Pi CHi

Motel Mi Pi CHi
Lee W - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Vriendelike personeel en ons sal dit aanbeveel vir enige een. Die plek is baie mooi ingerig. Ons het lekker gebly.

Solomon S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

I would book in there anytime. The service and treatment was superb.

Sylvia E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sylvia E
Saam met vriende

Baie oulike en skoon verblyf.

Sien die sterre.

Hannes C - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is buitengewoon, maar ideaal vir besigheidsreisigers.

Die verblyf was buitengewoon en verrassend. Die kamers is baie oulik gedoen en ek is mal oor die andersheid van die badkamers. Vir 'n besigheidsreis sal ek beslis weer oorbly, maar nie vir persoonlike doeleindes nie. Dit voel te klinies om romanties te wees, en die area voel onveilig - en meer so die ingang laat in die nag, ten spyte daarvan dat daar 'n nagwag is.

Willie C - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Willie C
Saam met vriende

Baie lekker geslaap en die ontbyt was heerlik!

Die plekkie is baie mooi en netjies! As ek een voorstel kan maak, sal ek net veiligheidshekke aanbeveel, maar verder was als volgens ons verwagtinge. Ek sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Johadrie D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johadrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing!

Almal was vriendelik, die kamer was pragtig, en die perseel was veilig! Ons sal beslis mense aanbeveel om hier te bly.

Sarah N - Nov 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah N
Saam met vriende

Great value for money.

We had such great customer service, Thank you!

was R1 136
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
was R1 136
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
was R1 136
Vanaf R852
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vierdelaan 35, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwMWQ3OWUwLWI2MWItNGU3Ny1hNWI5LTc5ODI0ZjZjMmE5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 136, nou Vanaf R852  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 35 Fourth Avenue Melville 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.17601 28.00231
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!