Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mothopo Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Mothopo Game Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Rudolph P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph P
Saam met vriende

Pragtig, skoon, veilig, netjies, lieflike terrein, lieflike eienaars, interresant, "home away from home".

Wat 'n lodge! 'n Plek waar jy net kan terugsit, ontspan en heerlik kuier. Wildrit: Nie 'n groot verskeidenheid wild nie, maar ons het gekonsentreer op die teelprogram. Walter se vertellings oor die teelprogram en hoe dit werk was baie leersaam. Sy entoesiasme en toegewydheid is iets om te ervaar. Die verblyf is luuks en daar is baie aandag aan ons gegee sonder om in die pad te wees. Hulle het ekstra moeite gedoen met ons dogter wat verstandelik gestrem is, veral die perde wat sy kon besoek en roskam was vir haar 'n hoogtepunt! Ons was net vir 3 dae daar, maar met ons vertrek het dit gevoel of ons familie groet. Baie dankie Walter, Rene, Reuben en Kiandra, en natuurlik ook julle honde-personeel, Buddy en Chelsea. Sien weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nic V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nic V
Gesin met tieners

Lekker op die plaas, stil en weg van alles. Walter se diens uitstekend.

Was lekker om weg te wees van al die gewoel. Plaas se rustigheid is 'n lafenis, veral die kuier om 'n vuurtjie. Het veilig gevoel. Beddens en beddegoed - goeie matrasse en skoon beddegoed. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KR 198, , Alma Vaalwater, 14470, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MGFkYTEyLWNjZWQtNGMzYi04YTE2LWE5MjE0OGNiZDY4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 KR 198 Knopfontein 14470 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.47798766294 28.119874769449
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem