Motozi Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
- Skoonmaakdienste is beskikbaar tussen 08:00 en 12:00.
- Gaste moet asb. hul eie hout, houtskool, vuuraanstekers, vuurhoutjies, onsekweerder, kos, drankies en ys, klere en toiletware en swembroeke samabring.
- Motozi voorsien badhanddoeke, swemhanddoeke en vadoeke.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Motozi Lodge, Langs die R104, 11 km vanaf Hartbeespoort, 0001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom