+19
B&B in Noordwes

Motswedi Gaste Plaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ronél B
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustig, veilig en goed vir die siel. Baie dankie vir die netheid en skoonheid van die kamers asook die geselsies. Ek het geniet om in die ope te loop met koffie in my hand en het so veilig gevoel. Die oggendete was vrek lekker en die swembad was nie te koud of te warm nie, maar net reg. Ek gaan definitief in die toekoms weer kom inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisna J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Rustig, lekker en veilig. Die mense was vriendelik en baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjiese verblyf. Heerlike ontbyt. Kan Motswedi aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Skoon verblyf en heerlike ontbyt geëet. Die tuine is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio J N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Great. Great, quiet, clean and close to the main road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Get what you pay for. Comfortable beds and nice surroundings. Room smelled bad. Nice and easy process.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zune V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Heerlik gebly, baie dankie. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Allison F
1 nag
5.0
Nov 2025

Good. Nice and clean. Parking area too far from the house, especially when it is raining.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Uiters gerieflik, netjies en skoon! Ons kuier was kort, maar lekker. Sal definitief 2 aande of meer aanbeveel. Die rustigheid en gasvryheid van die eienaars is waarlik uniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

We had a one night stay while attending a wedding nearby. We had a good experience at Motswedi Gaste Plaas. The location was easily accessible even with a lower vehicle. The hosts were very friendly and welcoming. The accommodation was clean and neat. Would definitely recommend Motswedi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N12, Farm Klipfontein318, Portion 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14ac1eae789599854f58dcfd19b41a296592a6e22bcc161b0f584844424eaac1fd90292d74432d8d916a2f665c4177b5c1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 N12 Farm Klipfontein318, Portion 29 2650 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.986488614699 26.206641197205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang