Mouille Point Akkommodasie by Mouille Point 27 | LekkeSlaap
+8

Mouille Point 27

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mouille Point 27 is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in Kusweg in Mouille Point. Dié woonstel is naby die Waterfront, die Metropolitaanse Gholfklub, Groenpunt-park en Kaapstad-stadion.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook WiFi.

Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Kusweg 37, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 37, Mouille Point, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5ZDcyZWJmLTczYzMtNDZlNS1iNTZiLTA4Yjk3Njg0MTBlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 37 Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.900229290534 18.407636009926
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za