Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mouille Point Village

Mountain Studio with Balcony
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Hierdie 3 ruim ateljee-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n etenstafel met 2 stoele. Ander geriewe sluit 'n waaier, TV en gratis WiFi in. Die ateljee het ook 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en Kaapstadstadion.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-geriewe

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain Studio
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 3 ruim eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Elke eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-geriewe

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View Studio
Vanaf
Vanaf R1 750
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 3 ruim ateljee-eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n etenstafel met 2 stoele. Ander geriewe sluit 'n waaier, TV en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-geriewe

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View One Bedroom
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 4 ruim eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is gemaklike sitplek en 'n TV in die sitarea. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi. Elke eenheid het 'n privaat balkon met 'n see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Two Bedroom
Vanaf
Vanaf R2 180
per eenheid
Beskrywing

Hierdie 2 ruim eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Die kombuis lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en Kaapstadstadion.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Golf Course Two Bedroom
Vanaf
Vanaf R2 420
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 2 ruim eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Elke eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan en Kaapstadstadion.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sea View Two Bedroom
Vanaf
Vanaf R3 060
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 2 ruim eenhede het elk slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele. Elke eenheid het 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito word nie met aankoms gehef nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet met aankoms betaal word. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Parkeerplek is beskikbaar in die straat, maar daar is ook parkeerplek van die straat af teen 'n ekstra koste per voertuig op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Doen vooraf navraag om beskikbaarheid te verseker.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 93, Westridge, Mouille Point, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46785b2f8d70e4a304b6b041ca85cd16ca8447705cc3c2df7818e5c29d0f34b82d22069daa7f27e084db7f27bd7fdd1719a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 93 Beach Road Westridge 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.901143150021 18.402485847473