Machadodorp Akkommodasie by Moulin Manor | LekkeSlaap
+9

Moulin Manor

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Janson Straat , Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Moulin Manor bied veilige, gerieflike en billike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie genaamd Machadodorp. Dit is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin of diegene wat net op soek is na 'n stil wegbreeknaweek. Moulin Manor is ook lekker naby 'n hele paar puik kunsvlieghengelplekke en Milly's Farm Stall.

Die huis kan gemaklik tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitkamer en kuier-area. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens, en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, 'n stoof met 'n oond en 'n eetkamerstel. Verder is daar 'n snoesige sitarea en 'n kuier-area met 'n ingeboude kroeg, kroegstoele en 'n HiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by Moulin Manor sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Moulin Manor
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 18 Janson Straat , Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink Moulin Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Janson Straat , Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ZGQ4ODkyLWFhNTUtNDhkNC1iNjI0LTM2OGM5OWM4NzNlNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 8 persone) 18 5 1 5 18 Janson Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.66523 30.24814
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za