Kalahari Akkommodasie by Mount Carmel Safari Lodge | LekkeSlaap
+14
+14

Mount Carmel Safari Lodge

B&B
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 24 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap

Beskrywing

Mount Carmel Safari Lodge is 20 km vanaf Danielskuil en 60 km vanaf Kuruman op die R31 geleë.

Die wildlodge het slaapplek in 6 slaapkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke kamer het ook koningingrootte-bed en 'n slaapbank.

Ontbyt is ingesluit en aandete kan op versoek gereël word. Gaste kan gebruik maak van die lapa-area met braaigeriewe en 'n kombuis.

Die bekende Boesmansgat-grot is op die Mount Carmel-plaas geleë. Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos jag, wildritte, voëlkyk, bergfietsry en swem.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Mount Carmel Safari Lodge
Netheid
3.5/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Ligging

  • R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Kalahari Noord-Kaap
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31 Mount Carmel, Danielskuil, 8405, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwNmM3Nzc0LWIwNDctNDhiNC05OTA5LTNlMjM0OTVlMWU0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 2.7 R31 Mount Carmel Danielskuil 8405 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -27.9840707 23.6080606
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za