LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Ceder | LekkeSlaap
+116

Mount Ceder

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 138 resensies vir Mount Ceder
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dirk B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Dirk B
Enkelreisiger

Heerlike, rustige kampplek met goed-toegeruste privaat kombuisie/ablusie.

Ek het aanvanklik 2 nagte bespreek maar het dit so geniet dat ek dit met 1 dag verleng het. Miskien die enigste kritiek is dat dit teen R480 per nag ietwat aan die duur kant is vir 'n kampplek (veral siende dat ek alleen gekamp het), anders het ek nog langer gebly. Die rustigheid is fantasties, en ek waardeer die feit dat mens skaars jou buurkampers kan sien. (Ek is nie een vir gesinsoord-tipe kampplekke nie). Die privaat kombuisie en ablusie is baie gerieflik en skoon. Ek kon my kampyskas aandryf vanaf die sonkrag-stelsel, en die badkamer is lekker ruim. Ek sal net toekomstige kampers aanraai om versigtig te trap in die aand want ek het 2 aande in 'n ry skerpioene teëgekom. Die tipe met die klein knypers en groot steker! (Let wel: hierdie is geensins 'n klagte teenoor die oord nie - dis immers die natuur dié!). Gladson by ontvangs is baie vriendelik en behulpsaam, en ek het 'n lekker geselsie aangeknoop met die onderhoudsman, wat al baie jare daar werk. Beide beslis 'n groot aanwins vir die onderneming.

Minette P - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exquisite little getaway!

Our stay was very short, but we left so refreshed after two nights of beautiful stargazing and the Karoo landscape. Recommend the walk to the waterfall.

Mount Ceder se terugvoer

Thank you for the lovely review Minette, the Cederberg is best enjoyed with a 3-4 day stay to rejuvenate. Hope to see you soon again.

Mount Ceder
Lené K - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lené K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende berge op pad na Mount Ceder.

Wat 'n ervaring om die Cederberge te ervaar na Mount Ceder. Dit hang seker af waarna 'n mens op soek is in die plek wat jy bespreek het. Hou gerus die volgende in gedagte wanneer jy bespreek: Fantastiese keuse as jy in afsondering wil bly - die grondpad is baie goed versorg, maar dit is. ongeveer 45 km vanaf Montagu en 120 km vanaf Citrusdal. Die uitsig voor Leeustert het glad nie water uitsig soos wat dit geadverteer word nie. LW dat ons in 'n baie goeie reënseisoen daar was. Leeustert is 'n Eco huis - dit is nie baie duidelik vooraf aan ons uitgelig dat daar slegs sonkrag gebruik word nie, 'n mens kan glad nie die muurproppe gebruik vir enige elektriese toestelle soos haardroërs, selfoonlaaiers, ens nie. Die stort se hitte kan glad nie gereguleer word nie - sodra jy die krane van die stort oopdraai, raak die warm water vanself tot 90 grade, wat amper kookpunt is, daarna sny dit uit en is dit slegs koue water. Ons kon dus glad nie stort nie. Die stoep se beskutting is met dun houtjies toegemaak, wanneer dit reën is jy glad nie beskut teen die reën nie, selfs as jy binnie sit en die deur oophou tydens dit reën, loop die water in die huisie in. Die braaier vir buite is bitter klein. Die personeel was baie vriendelik, ons het nie van die restaurant gebruik gemaak nie, maar die plek het baie skoon en netjies vertoon.

Mount Ceder se terugvoer

Ons waardeur u terugvoer rakend Leeustert Eco huis wat altyd help sodat ons kan verbeter.
Die Eco huise is teen ‘n berg gelee en nie op die rivier soos ons ander huise Waboomhoek en Taaibos nie, alhoewel meeste gaste die meer afgelee huise verkies.
Die sonpanele by die Eco huise is gewild met al die krag onderbreukings wat ons in SA beleef, asook die groot binnehuise kaggel en braai, alhoewel ons sal kyk na n groter braai buite vir 2 mense.
Dankie vir u terugvoer oor die dak buite asook gas geyser, ons in besig met n plan en hoop ons kan u ‘n volgende keer verwelkom by Mount Ceder se huise wat wel met krag werk.
Vriendelike groete, Marelize.

Mount Ceder
Elize S - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegkom van rat race is dit die plek. Grondpaaie is nadeel maar natuurskoon maak dit die moeite werd.

Sal graag wil hê dat personeel by lodge meer inligting gee re ligging en beskikbaarheid van permitte - ons het vele besienswaardighede gemis agv geen inligting en kilometers gery vir permitte wat plaaslik beskikbaar was. 'n Beter stoepdak vir Leeustert sal wondere verrig, die weste son is ongenaakbaar en dis die uitsig- en kuierarea kant! Aanwysings na Clanwilliam vanaf Algeria is non existent, ons het 'n +100 km-grondpad ekstra gery agv daarvan, was nag!

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Elize, dit word waardeer en ons streef om altyd die huise en diens te verbeter.

Mount Ceder
Du Preez C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Du Preez C
Gesin met tieners

Rustig!

Baie goed toegerus en ruim. Heerlike stoep en braai. Pragtige omgewing en lekker stil.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer, Annalie. Hoop ons kan jul binnekort weer terug verwelkom.

Mount Ceder
Tracy V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Absolutely stunning, lovely accommodation and stunning views.

Mount Ceder se terugvoer

Thank you for the beautiful review, Tracy.

Mount Ceder
Giesela W - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Giesela W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike akkommodasie in 'n pragtige omgewing

Alles was perfek vir 'n heerlike onspanne kuier. Die ontvangs was vriendelik en het ons tuis laat voel, akkommodasie was uitstekend en die uitsig asemrowend. Die etes was heerlik en die pryse baie billik. Ons het in een van die eko-huisies gebly en alhoewel die huisies hoofsaaklik van sonkrag gas gebruik maak, is daar ook konneksie, so sou aanbeveel dat 'n waaier veskaf word vir daardie warm somer nagte. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer Giesela, wat ons graag met die personeel sal deel. Die Eco huise is lekkerder in die winter met die kaggels, maar somer stel ons liewer huise voor met Aircons by die rivier. Hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Mount Ceder
Philip B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die goeie: Die huisies is goed ingerig en skoon. Die kersete in die restaurant was heerlik. Die teleurstellings: Die stap na die waterval en die uitkykpunt is die enigste 2 stappe wat jy kan doen sonder om nog meer te betaal. Die grootste teleustelling is egter dat die sitkamergedeelte van ons huisie (Peperboom) het 'n groot bevolking vlermuise gehad wat heen en weer vlieg in die vertrek sodra die ligte af is, hulle het ook kom sit op my en my seun wat probeer slaap het in die vertrek. Hulle mis ook oor die broodrooster en ketel, dit is dus 'n onhigiëniese toestand waaraan iets moes gedoen word. Ek het dan ook die dag na Kersfees agtergekom dat ek vir 5 Kersetes betaal het i. p. v 3. (Ons was net 3). Ek het die volgende dag gebel en oop 'n epos gestuur, maar het tot dusvêr geen reaksie van hulle gehad nie.

Mount Ceder se terugvoer

Hi Philip, ons waardeer enige terugvoer waarop ons diens kan verbeter. Die fout om 5 etes op te lei in plaas van 2 was net na Kerstyd terugbetaal direk na al die vakansiedae en ek glo die terugvoer was geplaas tydens die periode. Die Vlermuis probleem was ook dadelik geadreseer nadat u ons laat weet het daarvan, die vlieende verskrikkers was nog nie weer gewaar nie.

Mount Ceder
Henry V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Just incredible.

From locations and views to great accommodation and delicious and plentiful food, Mount Ceder just rocked. The staff are outstanding and service first class. Godson is a legend. He took great care of us and even helped my husband and his friend when they had problems with their bikes.

Mount Ceder se terugvoer

We welcome you back anytime Henry and appreciate the positive feedback. You should see Gladson's smile when he reads this review. Thank you

Mount Ceder
Herma F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herma F
Enkelreisiger

Asemrowend, rustig en goed vir die siel!

Eco-huisie is 'n wonderlike idee en hulle is regtig baie goed toegerus! Die mense by Mount Ceder was baie vriendelik en baie hulpvaardig!

Mount Ceder se terugvoer

Dankie Herma, die winter is ook ideaal in die Eco-huise wat toegerus is met 'n kaggel. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Mount Ceder
Mene G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik. Pragtige natuurskoon. Goeie diens.

Mount Ceder is beslis die moeite werd!

Johlandi S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlandi S
Saam met vriende

Absoluut vrede en geselligheid!

Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Die area is baie mooi met natuurskoon wat elke paar kilometer 'n totale verandering ondergaan. Aande was koel en stil. Die olyfbome laat voel dit soos paradys.

Bernadette M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette M
Saam met vriende

Beautiful scenery.

The perfect serene getaway.

Elzanne R - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne R
Saam met vriende

Ons kon lekker afskakel van die stad se gewoel.

Ons het lekker gebly by Mount Cedar, alhoewel daar dinge was wat nie gedoen is soos verwag nie. In inligtingstuk word gemeld dat linne elke derde dag geruil word, ons het 5 nagte gebly en linne is nie geruil nie. Met ons laaste dag het toilet geblok, ons het dit 9 uur aangemeld daar is wel aandag aan die probleem gegee deur die dag, maar om 17:30 het hulle nog gesukkel. Dit het ons laaste dag bietjie deurmekaar gekrap en kon ons, ons vakansie nie lekker afsluit nie. Personeel was almal vriendelik en behulpsaam.

Mount Ceder se terugvoer

Liewe Elzanne.
U terugvoer word waardeer en ons probeer aanhoudend ons diens met betrekking tot onderhoud van die huise verbeter. Die ongerief weens die drein wat geblok was is toe uitgesorteer.
Ons diens wel die huise op aanvraag en hoop ons kan U terug verwelkom in die nabye toekoms.
Groete,
Mount Ceder span

Mount Ceder
Scully S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Scully S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n naweek wat ons baie lank sal onthou.

Die klim op na die uitkyk op die berg was net eenvoudig asemrowend met al die plantegroei sodat ons nie eers bo gekom het nie, en dan laatmiddag na die waterval was net so 'n ervaring wat nie vergeet sal word nie.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die resensie Scully, en bly dat jul die Uitkyk stap en waterval geniet het. Kom kuier gerus weer in die somer vir n swem in die rivier.
Groete
Mount Ceder

Mount Ceder
Daniella V - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella V
Gesin met klein kinders

Luukse selfsorg met die béste uitsig.

Een van ons gunsteling-oorslaapplekke tydens ons besoek aan die Sederberge. Blinkberg was uitstekend toegerus en bied rus vir die siel. Sal graag wil terugkom en dan langer bly om alles te beproef want Mount Ceder bied.

Mark W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and quiet being so close to the Groot River.

Leeusterk was the best accommodation for our stay. We had a beautiful view of the river and olive orchards.

Willem S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit as 'n oornagfasiliteit gebruik en sou graag langer wou bly.

Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Die huisie is skoon en netjies met 'n goed toegeruste kombuis.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie Hilda, was lekker om julle hier by ons te he.

Mount Ceder
Gary K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gary K
Saam met vriende

Awesome scenery.

Melkbos Cottage satisfied minimum requirements only.

Corne C - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring. Baie naby natuurlewe. Pragtige uitsig.

Sal enige tyd aanbeveel aan vriende en familie. Sal definitief weer besoek aflê.

Theresa S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxing stay.

Comfortable, well-equipped cottage with awesome views and not a soul in sight. Peace and tranquillity. Just what we wanted. And the waterfall walk is spectacular.

Ilse B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, vrede en onbeskryflike skoonheid wag vir jou by Mount Ceder.

Ons het ook absoluut uitstekende diens ontvang van die personeel, wat nie gehuiwer het om te help met enige versoek nie. Heerlike ontbyt en aandete nog daarby. Dit was werklik een van die beste ervarings wat ek nog gehad met 'n self-catering akkommodasie en ek kan sonder twyfel sê dit was elke sent werd.

Sylviane V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sylviane V
Gesin met tieners

Ontspannend, pragtige omgewing!

Ons het 'n baie aangename tyd by Mount Ceder gehad met die mooiste omgewing en rustigheid. Die chalets is goed toegerus en ons het die wandelinge geniet. Weg van alles.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing, stunning surroundings!

We had a very pleasant stay at Mount Ceder with the most stunning surroundings and tranquility. The chalets are well equipped and we enjoyed the walks. Away from it all.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mount Ceder se terugvoer

Thank you for the beautiful review Sylviane and we hope to see you this summer again to enjoy the river and flowers.

Mount Ceder
Sam S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam S
Gesin met tieners

Salig.

Heerlike, privaat, pragtige huis met 'n ongelooflike uitsig. Die kuier was net te kort.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly julle het lekker gekuier.

Mount Ceder
Adriaan O - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Mooiste omgewing, alles is perfek.

Sean F - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean F
Gesin met tieners

A wonderful relaxing breakaway.

A very special place, very well equipped and sufficiently off the grid to afford a break from the hustle and bustle of life.

Mount Ceder se terugvoer

Thank you for the great feedback Sean, Mount Ceder welcomes you back soon.

Mount Ceder
Wilhelm Johannes L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm Johannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place with very good amenities.

Friendly staff with beautiful surroundings.

Mount Ceder se terugvoer

Thank you Wilhelm. Happy staff, happy guest. We hope to welcome you back soon.

Mount Ceder
John N - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonderse avontuur in 'n pragtige gedeelte van die Wes-Kaap.

Mount Ceder bied 'n perfekte mengsel van avontuur en ontspanning en is 'n ongelooflike plek om saam met 'n geliefde te besoek. Die rotskuns is beslis 'n móét vir dié wat meer van ons land se unieke geskiedenis en natuurskoonheid wil leer.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Mr Nel, en ons is bly jul het van die voldag stap geleentheid gebruik gemaak saam ons gids om die tekeninge, berge en grotte te geniet.

Mount Ceder
Zoé L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoé L
Saam met vriende

Stunning views and lovely time off the grid.

We loved the peace and quiet of this amazing location.

Mount Ceder se terugvoer

Thank you for the lovely review Zoè regarding Mount Ceder's tranquility and views, we hope to welcome you again soon.

Mount Ceder
Douw S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Douw S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Te duur vir wat jy kry. Was ontvang deur 'n baie ongeskikte onhulpvaardige onvangsheer. Was in no. 12. 'n Tweeslaapkamerhuisie vir 2 aande. 'n Dubbelbed was aangevra, 2 enkelbeddens was net teen mekaar gestoot. Glad nie gemaklik vir 'n paartjie nie. Die warm water het nooit reg gewerk nie. Het dit aangemeld, maar was nie reg nie. Die kamer het nie oral gordyne of blindings nie. So ook nie die kombuis nie. So baie lig in die oggend en voel nie veilig in die aand nie. Geen sein. WiFi net in die ontvangsarea. Goeie ligging maar sal definitief nie weer besoek nie. Baie baie teleurstellend.

Rob V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V
Gesin met tieners

A well-equipped house with an astonishing view. We enjoyed it very much.

Sien sterre.

Mount Ceder se terugvoer

Dear Rob,
Thank you for your review, Klipbokkop is one of the houses with the best views and we are pleased to hear you enjoy it. Thank you and hope to welcome you and the family back in winter to enjoy the warm Jacuzzi and indoor fireplace.

Mount Ceder
Carin B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike naweek weg van die gejaag van ons alledaagse lewe en die feit dat daar geen selfoon ontvangs of Wi-Fi in die eenhede nie, was fantasties! Ons sal definitief weer hiernatoe wil wegbreek.

Die stilte van die natuur was salf vir die siel. Die eenheid (Blinkberg) is privaat met die mooiste uitsig van die leefareas en slaapkamers. Die eenheid is baie goed toegerus en ons het niks kort gekom nie. Daar is baie buitemuurse aktiwiteite om jou besig te hou, of as jy net wil wegkruip met 'n goeie boek sal jy ook nie teleurgesteld wees nie! Ek kan Mount Ceder met 'n geruste hart aanbeveel.

Rory H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rory H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic stay, would do it again.

Would like a clear path and access to the river near the campsite no water access. Would recommend vehicle access down to the start of the hiking trail to the waterfall would make it more accessible.

Mount Ceder se terugvoer

Dear Rory. Thank you for your valuable feedback. Due to the river drying up end of summer on that side of campsites, we are in the process of looking at other options for guest to cool off and enjoy the water. With regards to vehicle access down to the waterfall, we have experienced that not all drivers with 4x4 vehicles are capable of driving that road and existing the valley safely and therefor decided we will keep it as a hiking route for now. Glad to hear you would visit again and hope to see you soon

Mount Ceder
Chantelle E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E
Gesin met klein kinders

Ontspanne wegbreek in ’n pragtige omgewing

Die Jacuzzi kyk uit op die mooie natuur en berge - ideaal om mens behoorlik te laat ontspan! Ons was wel verras deur 'n kaapse kobra by ons braai area op die eerste dag, maar die diens was vlugtig en iemand het hom vinnig kom uitsorteer! Ons het die kuiertjie vreeslik geniet en sal beslis weer wil teruggaan!

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Chantelle, dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste die natuurskoon so baie soos ons geniet. Ek hoop dat ons julle binnekort weer terug kan verwelkom.

Mount Ceder
Nalini P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalini P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay, very accommodating front desk.

Facilitated an upgrade when our unit without aircon was unbearable in the heat. We were happy to pay the difference and loved "Taaibosch" for the remainder of our stay. Love the area, the fact that cottages are separated by some distance, allowing for quiet and peaceful surroundings. Hikes were well marked and swimming in the river was great. Directions however, included in our confirmation email was not very clear, in the area of Rawsonville, it asks for road names but there aren't any to be seen, rather use national road marking signboards!

Mount Ceder se terugvoer

Thank you for the review and was great having you visit us. The distance between houses and tranquility is what makes Mount Ceder special and we are delighted to hear you enjoyed the hikes and river. The Eco houses are preferred in winter with the fireplace inside but moving to our other houses with an aircon in each room was a better option in mid summer. We will have a look at the written direction, thank you for bringing it under our attention. Regards.

Mount Ceder
Anika M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet absolute rus en vrede in 'n asemrowende omgewing.

Ons verwagtinge was reeds hoog, maar dit is vinnig oortref op ons aankoms. Selfs al was die 2 persoon kothuis waarin ons gebly het nie so perfek geleë, volkome uitgerig en besonders luuks vir so 'n afgeleë plek nie, sou ons nog steeds onsself volkome kon geniet en ontspan het a.g.v. die besonderse berglandskap wat ons van reg rondom omring het. Dit is die perfekte plek vir 'n besige siel om weer mens te word. Ons het heerlik geswem in die rivier en dit selfs reggekry om 'n paar bass visse te vang. Dit als terwyl ons omring was met asemrowende natuurskoon en privaatheid. Weens die Covid-vlak 3 inperkings regulasies het ons nie Mount Cedar se restaurant geriewe ten volle benut nie, maar ons sien uit daarna om 'n skemerkelkie en smaakvolle ete buite op hulle deck te geniet tydens ons volgende besoek, want ons sal definitief weer daar gaan vertoef.

Mount Ceder se terugvoer

Liewe Anika, Leeustert huis is inderdaad gewild oor die privaatheid en hoe dan anders as om rus vir mens se siel te kry omring met die Cederberge. Ons is bly julle het Mount Ceder geniet en baie dankie vir die terugvoer. Ons het ook nou 'n nuwe spyskaart, so baie om na uit te sien as jul weer kom kuier.

Mount Ceder
Chris M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning vistas and farm. Faultless experience.

We stayed in Leeustert. Last time was 8 years ago. Thank you for joining the living space and kitchen. Clean, well equipped, perfect. Only wish we had another day. Other accommodation on the farm is equally good, if not better. In Cederberg South this is the place to stay. The new management is doing an equally good job!

Mount Ceder se terugvoer

Dear Chris. Thanks so much for your thoughtful review and we are glad to have met your expectations. Hope the Mount Ceder team can welcome you back again soon. Regards, Marelize

Mount Ceder
Elmarie  - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie
Saam met vriende

Fantasties!

Baie oulike plek met genoeg stilte. Aandete was egter teleurstellend. Vir ons is gesê dat die sjef se spesialiteit lamb shanks is en toe kry ons klein stukkies steak waar daar nie gevra is hoe ons dit eet nie en van die gaste eet nie van die groete wat voorgesit is nie. En aangesien dit 'n 50ste verjaarsdag was, sou 'n mens meer moeite met die spyskaart verwag het.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Elmarie, die stilte is wat Mount Ceder spesiaal maak en ons is bly U het dit geniet. Rakend die aandete wat nie korrek hanteer was nie, vra ek onverskoning en hoop ons kan julle terug verwelkom om dit reg te stel. Sjef Tevin is bekend vir sy lekker en gewilde lamskenkels en ons is ook in die proses om die hele spyskaart oor te doen.

Mount Ceder
Andre K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre K
Gesin met tieners

Very beautiful location but it feels like a commercial resort.

Some cottages are standing to close to each other.

Mount Ceder se terugvoer

Dear Andre.
Thank you for your comment on the scenic beauty of Mount Ceder and we value your feedback.
The house you stayed in is relatively close to another, which makes it perfect for 2 families wanting to be walking distance from another and we were very grateful to be fully booked this festive season, but I understand the situation that developed due to the closeness of these 2 houses. We do however have other houses that are very remote and perfect for that quiet isolated get-away. Should you return to Mount Ceder, you are welcome to contact me and I can send you the layout of the houses to ensure a peaceful and tranquil stay.
Best regards
Marelize

Mount Ceder
Marc N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brillant surroundings, excellent sundowner-tour.

The house is really spacious and good ecquiped. The remoteness of the spot brings you back to yourself.

Mount Ceder se terugvoer

Dear Marc. Thank you for the positive review of your experience at Mount Ceder. Making sure all the houses are well equipped as well as the new adventures and hikes we have introduced is something we have worked hard on and we're pleased our efforts resonated with you. We hope to welcome you back soon and next time enjoy the Olive Express Tour also with a special Sundowner. All the best. Marelize

Mount Ceder
Pieter D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing, baie om te doen.

Die beste rus wat ons in ’n lang tyd gehad het in die mooiste omgewing. Het ook lekker MTB-fiets gery. Daar is nog so baie meer om te doen.

Wilhelm K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm K
Gesin met klein kinders

Sien sterre.

Dis die perfekte plek om te af te laai en om die natuur te geniet!

Christa C - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa C
Gesin met klein kinders

Asemrowend. Rustig en ontspannend.

Die ligging en natuurskoon is asemrowend. Goed ingerigte chalets. Goeie kwaliteit beddegoed en handdoekke. Die gas geysersisteem vir die stort geriewe is nie ideaal nie. Die ontbyt was heerlik. Siende dat die chalets en kampterrein nie WiFi het nie, het die gaste by die ontbyttafels al hulle oproepe kom maak en verskeie voice notes gelaat om op te vang met hulle besighede by die huis beide oggende wat baie steurend was, terwyl ons net die rustigheid en natuurskoon wou geniet het. So ’n destination is juis om bietjie weg te kom van sosiale media en konstante verslawing aan selfone. Dit het dit eintlik vir my persoonlik bederf. Ek sou voorstel dat foonoproepe nie daar toegelaat word nie of dat gaste oproepe moet maak agter by die paarkeerarea.

Zani V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike wegbreek as jy rus en vrede soek. Die natuurskoon is beeldskoon en die kampplekke is gerieflik ingerig om te verseker dat jy net kan ontspan!

Mount Ceder was 'n wonderlike en rustige wegbreek vir ons. Die stilte en natuurskoon wat jou omring is heerlik. Die kampplek is goed ingerig. Die stort het wel net bietjie probleme gegee, maar niks wat ons nie mee kon saamleef nie. Ek sal dit vir seker aanbeveel vir diegene wat opsoek is na rus en vrede!

Crystle-lynne M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystle-lynne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning setting. Beautiful cottage. Everything you need.

Friendly staff, very willing to assist. A perfect break from the city hustle and bustle. Indoor fire place to keep you entertained and warm. Will definitely return and stay longer.

Almarie J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi omgewing. Al ons sintuie is gevoed! Die huisie, Leeustert, was wat webtuiste belowe het.

Ongelooflike mooi omgewing. Berge wat jou omring. Grondpaadjies daarheen deel van die uitstappie en die verrassende mooi wat om elke draai wag. Voedsel vir al die sintuie. Die berge laat mens weer en weer en weer kyk. Jy is omring van kleur, veral pers en geel. Die reuk van fynbos in jou neus. Baie om te hoor: paddas, voëls en stilte. Lieflike beddegoed om die gevoel van behae te versterk. En regte koffie vir die smaaksintuie.

Melinda G - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Veilig, netjies en pragtig.

Patrick C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great getaway, peace and quiet and well kept.

Quiet and private in a pristine natural area near a mountain river. Private ablutions with hot water (gas) and a 2-plate cooker, as well as some DC lights and a DC power outlet (charge cellphones etc). Can buy wood there and a restaurant back at reception if wanted. Great hikes as well.

Gerrit V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die kampplekke is pragtig geleë, skoon en goed toegerus. Heerlik rustig, ons kom weer!

Albertus B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus B
Saam met vriende

Ongelooflike omgewing met van die beste toegeruste huise.

Die ontvangs was baie goed met Gladstone wat ons ontvang het. Wat 'n juweel van 'n mens. Die huisies was gemaklik, goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die berge en omgewing is asemrowend mooi.

Detlev T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Detlev T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese verblyf in 'n pragtige area.

Baie netjies an prakties.

Bianca B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plek om weg te breek.

Dit was ons tweede besoek en steeds geen teleurstelling nie. Geniet die stilte.

Lj C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lj C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Die ontvangs was wonderlik en die mense het uit hul pad gegaan om ons van hulp te wees. Ook toe ons een nag kanselleer om elders te slaap was die hulp fantasties. Spesiale dank aan Gladson.

Mount Ceder se terugvoer

Dis was 'n groot plesier, kom gou weer.

Mount Ceder
Helene A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helene A
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paradys in die rat race waar rus en vrede is.

Beslis die moeite werd om te hier te kuier.

Lida V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

Snoesig in die winter.

Ek het dit vir my ouers bespreek en hulle het dit verskriklik baie geniet. Die mooi natuur en die snoesige bly plek in die winter met die vuurmaakplekke in die huis. Dit is 'n baie oulik plek. Perfek vir 'n klein wegbreeknaweek.

Mount Ceder se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly hulle het die wegbreeknaweek geniet. Kom gou weer.
Groete,
Tania

Mount Ceder
Billy M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Billy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelike en behulpsame personeel.

Mount Ceder is n spesiale plek. Die kos en verblyf word aanbeveel en die besienswaardighede ook.

Mount Ceder se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kompliment. Kom asseblief gou weer.

Groete
Tania
Mount Ceder

Mount Ceder
Francois V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Rustige omgewing, pragtige natuurskoon.

Aangename kampeerervaring, skoon en netjiese geriewe, Solar krag en warm water voldoende, Staproetes en naby rivier. Braairooster en tweeplaatgasstofie was 'n bonus. Mount Ceder word sterk aanbeveel.

Mount Ceder se terugvoer

Beste Francois,

Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons is bly julle het 'n lekker ervaring gehad.

Kom kuier gou weer.

Groete,
Mount Ceder

Mount Ceder
Gerrit V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met vriende

Mooi omgewing.

Dis dalk te duur vir party mense se sakke, maar die kapitale uitleg is so hoog en die huisvesting is so goed toegerus dat dit nog steeds waarde vir geld is. Ons is bederf in Suid-Afrika met al ons mooi plekke.

Mount Ceder se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, Gerrit. Kom kuier gerus gou weer.

Groete,
Mount Ceder

Mount Ceder
Bengt M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bengt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience.

Our two night stay at Mount Ceder was fantastic. The secluded well equipped cottage, the breathtaking view all around, very friendly staff, good food, swimming in the river and just enjoying the ambience and tranquillity of the place. We can highly recommend a visit to Mount Ceder but drive in from the south, from the north it is quite a mouthful even in a 4x4.

Elizna S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense wat bang is vir geitjies moet liewer nie soontoe gaan nie.

Baie netjiese huisie en gerieflik. Stel net voor dat daar koffie en tee beskikbaar moet wees.

Mount Ceder se terugvoer

Beste Elizna,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons verskaf nou koffie en tee in die huise.

Groete,
Mount Ceder

Mount Ceder
Natasha A - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha A
Gesin met tieners

Pragtige omgewing waar mens die rustigheid en skoonheid van die natuurlik ten volle ervaar.

Die omgewing is asemrowend en die akkommodasie was baie netjies en gerieflik met alles wat nodig is. Die inligting op Mount Ceder se webblad is op sommige plekke effens misleidend. Oor die algemeen was ons ervaring baie aangenaam.

Mount Ceder se terugvoer

Hallo Natasha,

Thank you for your review. Much appreciated. Please let us know where the information on our website is misleading. We would like to correct the information.

Kind regards,
Rachelle

Mount Ceder
Daniel V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

We enjoyed the privacy of the camp site and camping on a working farm - having our own ablution facilities was wonderful.

Deona C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deona C
Saam met vriende

Asemrowend mooi.

Ons het heerlik gekamp. Lekker om eie ablusie en kombuisie te hê. Was net te kort. Hul sien ons beslis weer!

Okkert B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Okkert B
Gesin met tieners

Awesome, baie salig! Vir seker aanbeveelbaar!

Die paaie in Cederberge is tans baie sinkplaat. Maar Mount Ceder is 'n oase. Aandete is 'n besliste moet met 'n baie aangename voorgereg en ongelooflike lekker groot porsie skaaphoofgereg! Fantastiese groente daarby. Afgerond met ongelooflike lekker tuisgemaakte malvapoeding. Die hele maaltyd is afgerond met baie smaaklike lekker “Voertsek” Craft Bier. Baie lekker verblyf.

Malcolm S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm S
Saam met vriende

We enjoyed our time at Mount Ceder so much last year we took friends with us this year, we all enjoyed had a great time! Definitely plan to go again!

Exactly what you want for a weekend away in the mountains!

Tertia E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E
Gesin met klein kinders

Baie goeie verblyf tussen die Cederberge.

Baie goeie verblyf, kindervriendelik en baie netjiese verblyf. Diens is fantasties. Net 'n biedjie ver van meeste dinge, maar as jy 'n rustige wegbreek sonder sein en TV nodig het is dit die plek om te wees.

Hannes W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, afgeleë wegbreek van die stad.

Baie netjies en skoon geriewe. Kampplekke baie goed toegerus elkeen met eie ablusiegeriewe. Ongelukkig het ons slaapeenheid twee enkelbeddens gehad met geen opsie vir dubbelbed behalwe 'n ander eenheid teen drie keer die prys. Die restaurant is puik en baie goed geleë. Onthou om vooraf te bevestig indien jy daar wil eet. Geen “drones” toegelaat wat te verstane is, maar verantwoordelike gebruik daarvan sal welkom wees. Daar is soveel mooi wat nie so afgeneem kan word nie.

Alice M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice M
Gesin met klein kinders

Magisch.

Zo mooi, vriendelijk, comfortabel en magisch. Een rustig plekje als oase.

Johannes E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed toegerus in 'n pragtige omgewing.

Excellent in a very special area.

Liezl K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl K
Gesin met klein kinders

Will recommend to anyone. Such a lovely place.

What a relaxing beautiful place will return anytime. Kids loved the Jacuzzi and the fire place inside our unit was amazing. We loved every moment of it.

Lissetta V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lissetta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, tranquil setting.

Lovely place to relax and enjoy all nature has to offer.

Herschel S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Herschel S
Gesin met klein kinders

Rustig, behalwe daar was 'n troue die Saterdagaand.

Dit is 'n fantastiese plekkie. Ons het 'n rustige Vrydagaand en Saterdag daar geniet. Wees net bewus dat hul die restaurant uitverhuur vir geleenthede. So instede van 'n rustige Saterdagaand, met net die natuur rondom jou, moes ons na 'n troupartytjie musiek luister. Glad nie beïndruk hierdeur, aangesien ons juis weg van die stad se geraas wou wees.

Johan B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel onder die pragtige Karoohemel.

Oulikste verblyf met alles wat jy nodig het! En die mooiste Karoosterrenag.

Mount Ceder se terugvoer

Dankie Johan,

Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Mount Ceder Span.

Mount Ceder
Trudie S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful quiet and beautiful scenery.

We really enjoyed our stay and the staff was very friendly.

Dale S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal camping spot.

I cannot praise this place enough. The 3 campsites are private and about 200 m apart. The private ablutions and kitchen are extremely well equipped with great attention to detail. The location is out of this world, so beautiful and peaceful. Stunning river to swim, canoe or fish in. Lovely hikes and mountain bike routes, plus a restaurant and shop. I could keep going, will definitely be back and will recommend to all. Thank you for sharing your piece of heaven with us!

Mount Ceder se terugvoer

Hallo Dale,
Thank you so much for your positive feedback. Much appreciated. Hope to see you soon again.
Kind regards
Rachelle

Mount Ceder
Annelien M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek vir naweek.

Wat 'n heerlike verblyf, het kanoe op rivier geroei en die traproetes gedoen. Na middagslapie na berge gestaar en vuurtjie aangesteek. Sterreprag geniet en heerlik snoesig geslaap.

Riana C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C
Saam met vriende

Wonderlike, weelderige, windstil, wonderskone wegkomkans weg van wêreldse wrywing, 'n wenner.

'n Dubbele wenner vir ons - lieflike natuurskoon en die stilte waarna ons opsoek was en soveel nuwe roetes en stopplekke om te ontdek of net om te bly waar jy is, vuur aan te steek, glasie wyn te geniet en die allerbeste - geen TV geraas of selfoonontvangs! Weg van die stad se gejaag en geraas. Indien jy rerig wil kontak maak kan jy by ontvangs hul WiFi gratis gaan gebruik om kontak met buitewêreld te maak (as jy dan nou moet). Lieflike chalet, skoon sagte beddegoed - sal beslis aanbeveel.

Mount Ceder se terugvoer

Hallo Riana,

Ons is bly julle het dit so baie geniet. Hoop om julle gou weer te sien

Groete
Mount Ceder span

Mount Ceder
Este D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Este D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good place to stay.

Lovely place to stay but the self catering unit booked was with a double bed and there was only two single beds and no cupboard for clothes. Also no fan or aircon in the unit.

Mark H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing place to get away from the hustle and bustle and switch off.

Stayed at Kliphuis. Was perfect for what we were looking for. Everything that you needed was there. We wanted peace & quiet and got that in abundance. Plenty on offer to do if you were in the mood. Highly recommend this place and will definitely be back one day. Only bug was the gravel road that is not car friendly.

Heinrich G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone stilte, perfek om te ontspan met genoeg aktiwiteite vir wanneer mens lus is vir bietjie avontuur.

Die woonplek by Leeustert was netjies, gemaklik en privaat. Die staproetes was lieflik, en die kliëntediens vriendelik.

Theresa S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus in 'n baie netjiese kampterrein.

Baie dankie ons het lekker gerus by Mount Ceder. Baie goeie diens ontvang veral van Gladson wat altyd baie vriendelik en behulpsaam was. Ons het die staproetes baie geniet asook die swem in die rivier en waterval.

Freddie L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie L
Gesin met tieners

Baie aangename verblyf en rustige ontspanning.

Baie goeie waarde vir geld. Verblyf is skoon en netjies en die ligging tussen die berge is asemrowend. Vriendelike diens en die braaipakke wat hulle verskaf is oorgenoeg en van goeie gehalte. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Louis L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L
Saam met vriende

Iets anders, 'n regte plaasatmosfeer met 'n soort "Heidie"-atmosfeer, huisie is fantasties toegerus.

Beslis 'n "weer kom"-plekkie in 'n pragtige omgewing tussen die berge. Swellendamdorp is 'n klipgooi weg met alle nodige winkels en hope besienswaardighede.

Valentina O - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valentina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies.

Ons het eers 'n probleem gehad, maar dit is vinnig opgelos. Lekker aktiwiteite om te doen.

Lynette B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B

Een groot bederf!

Wonderlike wegbreek, weg van die stad se geraas, geen selfoonopvangs (dit was die beste). Mooi om te sien hoe omgewingsvriendelik jul is. Personeel by ontvangs vriendelik en hulpvaardig. Huisies in goeie toestand met als wat jy nodig het. Lieflike ongerepte natuurskoon wat net die Sederberge kan bied.

Daniel Johannes D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Johannes D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon behoorlik rus in die stilte en die romantiese atmosfeer in absolute privaatheid geniet.

Vir Kapenaars is Mount Ceder ideaal vir 'n naweekwegbreek. Die omgewing is asemrowend. Die verblyf is pragtig ingerig en privaat. Die restaurant is heerlik 'n bekostigbaar. Die omgewing bied genoeg aktiwiteite vir die naweek. Waarde vir geld.

Yvonne B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The mountains are the handy work of God's glory.

We had a very relaxed weekend. The chalet was very neat and clean. The bedding was of good quality. Enjoyed our walks.

Marisa C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa C
Saam met vriende

A stunning weekend away in the middle of nowhere. A true escape.

Nestled in the mountains you find this haven that simultaneously comforts you and sweeps you off your feet. Here the beauty is so rich you can almost just sit, and stare. That is enough. Do yourself a favour and try this luxe getaway for a very reasonable price. Your stress levels will plummet.

Philna M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dankie Mount Ceder vir 'n fantastiese vakansie!

Christo V - Sep 2017
Gemiddeld