Mount Champagne Resort Unit 13
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Opsomming van Resensie
Riana N - Mei 2024
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd! Baie mooi en rustiger omgewing!
Mount Champagne Resort Unit 13 se terugvoer
Beste Riana, baie dankie vir jou resensie, dit word baie waardeer. Ons is bly julle het die tyd by ons plek in Mount Champagne geniet en hoop om julle weer in die toekoms te ontvang!
Groete,
Elri
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: District-weg R66, Mount Champagne Resort, Cathkin Park, 3310, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom