Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Everest Guest Farm

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Jan 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Vanaf R800 R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mount Everest Guest Farm is op 'n asemrowende plaas in die hartjie van die Oos-Vrystaat, sowat 21 km vanaf Harrismith na Verkykerskop.

Verblyf word in 10 kothuise gebied. Die plaas is die tuiste van baie spesies wild, insluitend lechwe, blesbok, rooihartebeeste, blouwildebeeste, sebra, volstruis, swartwitpens, springbok en damherte.

Aktiwiteite op die perseel sluit rotsklim, visvang, bergfietsry, voetslaan en voëlkyk in. 'n Kroeg is Vrydae en Saterdae tussen 18:00 en 21:00 beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Katherine M
Saam met lewensmaat
5.0
Always good and pet friendly. This has become one of our favourite places to go.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Stefan H
Saam met lewensmaat
5.0
Hier is al die geriewe, maar die kalmte en rustigheid van die natuur. Dankie. 'n Heerlike chalet teen die hange van Mount Everest. Pragtige natuurlewe...
Sien meer
Mrt 2025
Jaco S
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste wegbreek ooit! Sal beslis weer daarheen gaan. Hierdie was seker die mees "memorable" wegbreke wat ek en my vrou nog ooit gehad het. Die natu...
Sien meer
Feb 2025
Lukas G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly, die uitsig was pragtig.
Feb 2025
Nicole W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Beautiful and quiet, will definitely return. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maci Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
  • Gaste dink Mount Everest Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Everest, Harrismith, 9880, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c07dec00e39ec5f5042b645ff1e818612c68b6a3399ef051711da39393ebcafd14dd91b2fd0c6c2da4d7e1803d950c341e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 Mount Everest Harrismith 9880 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.16480557446 29.181969321868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang