LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mount Grace | LekkeSlaap
+12

Mount Grace

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 35, Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Mount Grace is ’n gastehuis in Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth) wat gerieflike verblyf sowat 20 minute se ry van die lughawe af bied.

Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en yskas het. Daar is ook 'n TV met sekere kanale.

Die eenheid is geleë in 'n stil woonbuurt op die randjie van die stad, na aan 'n menigte doendinge en 'n paar minute se ry van die strande, restaurante en winkelsentrums af. Dis ook naby trou-venues.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Mount Grace
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Milnerstraat 35, Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mount Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 35, Mount Pleasant, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3ZjgxMzRlLTRjMmYtNGQzOC04MTAzLWExMTY0NmZhMjM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 35 Milner Street Mount Pleasant 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.99979 25.53706
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!