Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount Marula Game Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Mount Marula Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Sharon B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B
Besigheidsreis

Lekker gerus na werk.

Skoon en netjies en almal is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zanele D
Saam met eggenoot / lewensmaat

More than what I have expected. Kobus was a great host.

From the day we arrived, we received an exceptional welcome from Kobus, hope he treats all his guests the way he did with us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

Wonderlike wild beskou.

Kobus het ons verwelkom en stiptelik by die hek ontvang. Daarna het hy ons met die grondpad (wat beslis met 'n 4x4 of 4x2 aangedurf moet word) tot by Rockfig vergesel. Dis omtrent 15 minute se ry vanaf die hoofpadingang van Mount Marula. Na ons ingeteken het, was daar 'n wildrit aangebied waar ons verskeie wild soos gemsbokke, koedoes, wildebeeste en kameelperde aanskou het. Die tente is goed ingerig met elektrisiteit, waaiers en gemaklike beddens. Daar is ook fasiliteite met wasbakke, yskaste, gas-/houtbraaiers en 'n boma. Daar is ook beide 'n binne- en buitestort. Mount Marula is die ideale bestemming vir natuurliefhebbers en "glampers" as dit is waarin jy sou belangstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda K
Besigheidsreis

Paperbark rooms are basically equiped with everything one needs, which is enough for the type of travel we do. We prefer not to have too much luxuries.

I would have liked to see the other two options of accommodation, which I assume is further from the road. Paperbark is next to a very busy road and the traffic noise spoils the atmosphere of a potentially nice camp. The kitchen is well equipped and the large fridge/freezer was very welcome and put to use in the heat. It looks as if a new ablution block is being built, which will add to the comfort. The bats in the ceiling in room 2 were disturbing and the short cord on the fan that did not reach the plug was uncomfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina S
Gesin met tieners

Lekker rus in die natuur.

Niks vir tieners om te doen nie. Swembad was bespreek deur 'n ander kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lukas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplekkie.

Die kragopwekker was 'n seëning tydens fase 4 beurtkrag. Verder is daar voldoende vuurmaakhout vir gebruik deur gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius S
Enkelreisiger

Ideaal vir iemand wat hou van 'n jag setup en nie vol nonsens is nie.

Het die baie gratis vuurmaakhout in die aand geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal elke keer daar gaan slaap!

Heerlike kos, vriendelike mense, skoon en netjiese tente.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Please just check the showers in. Water pressure was so bad I couldn't shower.

Showers poor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gedeelte 19, Karoobult, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7MOae0PBZoQ8zjUYJsojHGqrIx4KChpzbU8eH9Bndwho9ROHL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 R511 Brits Thabazimbi rd 0380 Limpopo 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.044606491482 27.532591223717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem