Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tamboti Camp
- Aandete en ontbyt
- Rockfig camp
- Selfsorg
- Paperbark Lodge
- Selfsorg
Huisreëls
Geen kinders onder 16 jaar nie.
Kinders tussen 16 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Tamboti camp:
Eksklusiewe kroeg (kroegfooie is van toepassing)
Eksklusiewe swembad
'n Gratis uur lange wildrit.
Ekstra wildrit: R150 per persoon, sluit 'n piekniekmandjie op versoek in.
Rockfig camp:
Wildrit: R150 per persoon, sluit 'n piekniekmandjie op versoek in.
Selfsorg
Geen WiFi
Geen swembad
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R511 Brits, Thabazimbi rd, Koedoeskop, 0380, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang