Yzerfontein Akkommodasie by Mount Royal | LekkeSlaap
+15

Mount Royal

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 850 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Mount Royal is in Yzerfontein aan die Weskus geleë. Dit bied gerieflike toegang tot al die plaaslike geriewe en is net 1 straat van die see af. Daar is slaapplek vir 8 mense en dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie.

Die kothuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die woonkamer het gerieflike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n sitarea met 'n uitsig van die see. Die kombuis het 'n groot tafel met sitplek vir 8 gaste en dis toegerus met alles wat jy benodig vir selfsorg. Daar is braai-areas binne en buite. Daar is parkeerplek.

Die kothuis word goed in stand gehou en is een van die oudste geboue in die ou deel van Yzerfontein, vol karakter en bekoring. Verskeie winkels en restaurante is net 'n entjie se stap van die kothuis af.

Geen troeteldiere of dagbesoekers nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Mount Royal sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Mount Royal
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mount Royal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 850
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: 1ste Laan 20, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHhtU1WVKYcMDUFYg0R52rI3AGcljgcGCL63MrO7P6ldl2ntVyI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 850  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 20 Beach Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 13:00 -33.34402041618 18.160420507193
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za