Mount Rushmore B&B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Rushmore Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mount Rushmore B&B is in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf - 'n plek om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te skakel.
Die gastehuis beskik oor drie pragtig gemeubileerde kamers, elk toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer en 'n gemaklike bed om 'n rustige nagrus te verseker.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea, kombuis en sitkamer.
Veilige parkering, warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer wag op jou by hierdie versteekte juweel in Pietermaritzburg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 70 Rushmore Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 70 Rushmore Road, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang