Mount Savannah Game Reserve

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mount Savannah Game Reserve is in die Wieg van die Mensdom geleë, op 2000 ha van ongerepte grasveld. Dit is die perfekte omgewing om saam met vriende en gesin wild te kyk en te ontspan.

Die verblyf is in 4 chalets beskikbaar. Elke eenslaapkamerchalet is ingerig met 'n sitkamer met 'n slaapbank, 'n en suite-badkamer en stoep. Die slaapbank bied slaapplek vir 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar. Geriewe sluit 'n boma, swembad, gemeenskaplike kombuis, sit- en eetkamer in.

Keer terug na die mensdom se geboorteplek en ontdek die tuiste van jou voorvaders of gaan verken die prentjiemooi voetslaanroetes, kunsvlytmarkte, grotte en wildreservate.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mount Savannah Game Reserve gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za