Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cherie G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Fantasties. Was 'n belewenis gewees en baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenda
Mount Serene
Dankie vir die terugvoering, Cherie. Ek is bly dat julle die verblyf geniet het.

Rene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Great value for money. We needed a quiet, comfortable space in nature to relax. The cottage provided everything we required. It's a steep climb to Mount Serene, but it's great exercise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenda
Mount Serene
Thanks for the good review, Rene. I am glad you found the peace and quiet you were looking for.

Trevor S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very nostalgic. Great, very nostalgic walks were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenda
Mount Serene
Thank you for the great rating, Trevor. Glad you enjoyed the walk.

Anelda C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Unique and fun! Staying in a train was a really original experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glenda
Mount Serene
So glad you enjoyed your stay.

Hennie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie uniek. Puik ervaring. Dit het gevoel of ons teruggaan in tyd en weer treinry. Die kinders het dit ook baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely relaxing and beautiful! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Privaat en uitstekend. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly, kliphuisie was skoon en netjies en goed toegerus. As jy wil wegbreek van die stad se gewoel, is die plek 'n moet om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Mooi natuur en veilig. Dis goeie waarde vir geld en die natuur is mooi. Dis bietjie warm in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilyn S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

‘n Wonderlike ervaring. Die trein is goed ingerig en gemaklik. Ons het regtig lekker gebly. Die trein gee dit 'n ander gevoel, vernaam vir mense wat nog graag wou trein ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mount Serene, Rustenburg Road R24, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb3c9f115d75242180543bac87bef79ffafdf764962977115ea8a3fa162a4af8f920d24f8deb26822efcf12f0ff20ab052f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Mount Serene Rustenburg Road R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.858844613431 27.356740236282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang