LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mount Serene, Rustenburg Road R24, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Mount Serene is 'n 54 hektaar-plaas teen die hange van die Magaliesberge in die Magaliesberg-biosfeerreservaat. Hierdie selfsorgeenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n unieke en privaat wegbreek.

The Coach is 'n spoorwegkompartement van 1937 wat gerestoureer is en slaapplek aan 8 gaste bied. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kompartement het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die stoep het 'n braai-area met 'n uitsig oor die privaat swembad, oerwoudgimnasium en swaai.

The Stone Cottage is van plaaslike klippe gemaak en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kothuis is oopplan en het 'n sit-, eetarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, mirkogolf en stoof toegerus is. Die skuifdeure lei na die stoep met 'n braai-area en swembad.

Elke eenheid skuil in die bos en verseker privaatheid. Beide eenhede het kaggels en is selfsorg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jolani S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig. Dit was 'n heerlike avontuur. Die kinders het dit vreeslik geniet!
Okt 2026
Kirsten S
Gesin met klein kinders
5.0
Unique stay. Fantastic stay. We loved the views and the pool was a great hit for the kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Morne T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal Mount Serene enige tyd aanbeveel. Pragtige blyplek, netjies, skoon en het alles wat mens nodig het. Die uitsig en tuin is pragtig, netjies en ...
Sien meer
Sep 2026
Samuel K
Gesin met klein kinders
5.0
Will recommend. They have all utensils. We wish we could have booked for a longer stay. Very relaxing place. Thanks for the supplied ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Marlise Kloppers K
Saam met vriende
5.0
Knus en gesellig. Klip Cottage - oopplan na sitkamertjie en kombuis. Badkamer en suite. Knus en gesellig. Ideaal vir daardie wegbreek vir 'n paartjie....
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • Mount Serene, Rustenburg Road R24, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Mount Serene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mount Serene, Rustenburg Road R24, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb3c9f115d75242180543bac87bef79ffafdf764962977115ea8a3fa162a4af8f920d24f8deb26822efcf12f0ff20ab052f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 Mount Serene Rustenburg Road R24 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.858844613431 27.356740236282
Soek in 'n groter streek