Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mount View Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Mount View Lodge, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Mount View Lodge is 'n lieflike plattelandse huis aan die buitewyke van die Tuinroete en dit bied 'n uitsig op die Outeniekwaberge tussen Knysna en Sedgefield. Dis die ideale bestemming vir diegene wat die omgewing se pragtige woude, mere en strande wil verken en daar is ook voetslaan- en bergfietsroetes.

Die selforghuis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die huis spog met luukse binnenshuise versiering. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of net 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan met die leefarea en dit is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die lig en lugtige leefarea het 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n deur wat na die balkon met sitplek en sonstoele lei.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en groot kuierareas.

Slaapplek

’n Bespreking by Mount View Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 5

Ligging

  • Barrington-weg, Mount View Lodge, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrington-weg, Mount View Lodge, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cbd72cab31a43827b89da9cafa27fb2cdbf28dc3f8412364b71c50017d462770e3bb750f163623722c215ac54b2e336027d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6) Barrington Road Mount View Lodge 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.966536007908 22.8759598732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem